Gooi bietjie Willim Welsyn se nuwe tune 'n luister.
Hierdie track is deur bassist Gerhard Grobler gerecord, gemix en gemaster by die Stellenbosch Konserwatorium se studio. Die song gaan oor wakker word op plekke waar jy nie weet hoe jy daar gekom het nie. Die riff is geleen by Pulp Fiction, Albert Frost en ander sources.
Willim Welsyn – Guitar en Vox
Gerhard Grobler – Bass
Etienne Nel – Drums




2 Comments
Jirre god, hierdie is 'n lekker stuk song! Ek like daai lyric: "Haar tiete was wild soos 'n bakkie op die bult, haar boyfriend was 'n bielie met baie min geduld." OP sy befokste!
Befokte song, check gerus Willim Welsyn en die Sunrise Toffies se song 'Steek' op YouTube uit… :)