Streets Of Fietas – Part 3

Kry jou popcorn en jou sakdoek reg. Hierdie is die derde en laaste episode van Streets Of Fietas wat ons tjommie, Ben geskiet en ge-edit het. Drugs is defnitief nie jou fokken speelmaat nie. Hierdie mense kou harde klippe. Harder as die rocks wat hulle rook. Jissis.

Ons sal een of ander tyd 'n interview met die bra doen, so as jy enige interesting vrae het oor wat hy alles gesien het, laat looi sommer in die comments of mail ons.

Vat so! Dis Maandag!

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

18 Comments

  1. Abel
    Posted January 28, 2013 at 11:18 am | Permalink

    Masekinners!  Baie goed gedoen… Mens besef nie altyd wat die realiteit van so situasie is tot jy dit sien nie. Ou Sean praat sy hart uit, toe gaan steel hy n tv. 
    Ek sien uit na die volgende reeks Ben.

  2. Posted January 28, 2013 at 11:21 am | Permalink

    Stunning dokkie …. ek het gewag vir vandag se episode!  Skokkend maar wys die anderkant van die lewe!
    Cheers
    K

  3. Bruce
    Posted January 28, 2013 at 11:47 am | Permalink

    Hierdie dokumenter herhinner my aan wat Watkykjy was en hoekom julle twee keer n blogspot award losgeslaan het. Interresant en iets wat n mens aan die dink kry.
    Nie hierdie common fokken Zefspotters tos, potkak , stront poes wat die site deesdae besoedel nie. En die skere met skietgoed en ander zef kak nie. Alhoewel die skere nice is is dit nie waarvoor ek watkykjy in my browser intik nie. As ek soft porn wou kyk sou ek my sker vra om in haar bikini intespring en met my rollie tepose voor ek haar zaber.
    Asb. ouens bring die ou watkykjy terug met meer van hierdie tipe goed. Die tipe posts wat my in 2009 tot ses keer n dag laat terugkom het net om tekyk of daar nie iets nuuts is wat julle gepost het nie.
    Deesdae kyk ek een keer elke twee weke na watkykjy en dis dieselfde tos:
     
    Zefspotters (die mense wat die spotting doen is net so zef soos die mense wat gespot is)
    Skere met skietgoed (yawn)
    En net so af en toe gooi julle n ware diamant in soos die dokumenter. Fokken awesome. Nog asb.

  4. Bruce
    Posted January 28, 2013 at 11:49 am | Permalink

    raait ek sien die al drie blogspot awards. My bad.

  5. Posted January 28, 2013 at 12:19 pm | Permalink

    hard time in da hood!

  6. Fanna
    Posted January 28, 2013 at 1:17 pm | Permalink

    Kyk drugs is nou maar kak, dis net baie erger as jy die kak nie kan bekostig nie, ek is seker daar word baie meer drugs per dag in Santon of soortgelyke welaf buurte verkoop as in Fietas per maand, en daai ryk drugies doen nie dan skielik crime nie, behalwe die drugs, wat volgens my nie n crime behoord te wees nie, nie as alkol dan so vrylik beskikbaar is nie. die feit dat die drugs onwettig is maak dat dit aan geen standaard hoef te voldoen nie, die naaiers wat dit verkoop sit enige kak daarin, dis n fokkop.
    Dit moet n crime wees as jy skade doen op drugs, maar deur om dit onwettig te maak om te verkoop en te gebruik, doen baie meer skade as wat dit goed doen. ek doen nie, nie drugs omdat dit onwettig is nie ek doen dit nie omdat ek nie daai kak in my liggaam wil he nie. Maar dit behoord my besluit te wees nie die regeering nie, net soos om n dop te vat of n sigaret te rook.
    Nou ja dis nie soos dit is nie, en die sout van die aarde is nou nat gepis daai klomp se kans dat hulle storie n happy ending gaan he is nou maar fokken skraal, so sterkte.
    Ek dink die video's is fokken goed gemaak, ek het groot geword met vriende wat in, wat ons genoem het "Gun town" gebly het. Jy moet kan mes steek terwyl jy nog aan jou ma drink, so ek weet dit is oorlewings meganisme wat in skop en goeie mense word kak, want jy kan nooit toelaat dat die regte kak mense, die sigopaat en pedrofiel jou werld kom oorvat nie, jy moet harder as hulle kan slaan, of jy sal maar net kak. die video wys dit soos dit is, wel gedaan.
    Ons weet nou, maar wat nou?

  7. Prof. Bokdrol
    Posted January 28, 2013 at 1:42 pm | Permalink

    Jy's reg Bruce, ons betaal so fokken duur om WKJ te lees ek dink dis tyd dat ons die odds begin skreeu oor wat ons wil sien of te nie…

  8. Bokbal
    Posted January 28, 2013 at 3:30 pm | Permalink

    Fannas, ek stem.
    .
    Die kak kom eers regtig, wanneer die kakke, die kak nie meer kan bekostig nie. Om sake te vererger, dink die kakke, wat hul kak kan beskostig, dat die kak waarin hulle is, beter kak  is as die kak kakke se kak, en begin dan allerande kak wette maak wat die kak, vir al die kakke, kakker maak..  
    .
    WKJ!  Alert, alert!

    Julle het 'n baie ongelukkige leser. Hou onbliklik op met julle grappe, skêre, musiek en stront. Waarvoor dink julle is die Huisgenoot, Sarie, Rooi Poeslippe en Byvoegsel daar?

  9. Boerseun
    Posted January 28, 2013 at 4:07 pm | Permalink

    As jy dink jy het n tos lewe en jy het kak , dink weer pappa slet, daar is mense in ons land wat jou kak opvreet voor die dag nog begin.

  10. Fanna
    Posted January 28, 2013 at 4:51 pm | Permalink

    Nou Kyk nou net hoe slaan die Bokbal daai kak op die bal, Kak mooi opgesom ou!

  11. Prof. Bokdrol
    Posted January 28, 2013 at 8:17 pm | Permalink

    Jirre…gelukkig het daar sopas 'n marrafakka van 'n storm in Pitooria losgebreek, so ek kan daai ou song "Crying in the Rain" van the Everly Brothers (nee, nie A-Ha nie, jou nool, hulle het dit net ge-cover so 20+ jaar later) buite gaan luister sodat ek nie soos 'n softie lyk nie (of dalk is dit net Dr. Onk wat my doodpraat…) Congratulations on a job very well done, Mr. Crossman…soos ons Afreakaners sê, jy mag maar.

  12. silverdelange
    Posted January 28, 2013 at 8:42 pm | Permalink

    Bruce, as jy nie daarvan hou nie hoekom lees jy dit? Hoekom na die site toe kom? Ek dink jy is daai tipe wat die skere met skietgoed knock omdat jy skelm op jou ma of ouma se rekenaar ingaan, skelm draadtrek oor die prentjies, en dan na die tyd sleg voel daaroor. So what as die goed commin is? Zef is gewoonlik die snaakste, wel, vir my ten minste want ek sal maar altyd diep binne zef bly.
    My raad an jou is as volg – fokof hier, of wag, stuur 'n foto van JOU sker in haar bikini met jou rollie vir skere met skietgoed, as dit nie te "common" vir jou gaan wees nie. (Asb, net nie met jou Airsoft rollie nie).

  13. Bruce
    Posted January 29, 2013 at 10:45 am | Permalink

    @silverdelange en @bokbal
    Ag shame outjies het julle graad een lees gedruip my arme engeltjies?
    As julle maatjies mooi gelees het sou julle gesien het die Oom se GEE ONS MEER VAN DIT WAT WATKYKJY OP DIE MAP GESIT HET. Die Oom wou julle draadtrekker handjies nou nie laat klam raak van bekommernis dat julle nie meer kan dratie kap oor skere met skietgoed nie. Ons weet mos julle Ouma's is nie altyd lus vir Zaber nie en die kamer agter in julle mamma's en pappa's se erf is nie altyd oop vir besigheid nie.
    En behoed tog net dat julle nie meer kan tips vang oor hoe om julle kak gevaarlike cortina's en Datsuns net nog meer kak gevaarlik te laat lyk as zefspotters nie meer daar is nie. Jy weet moes daai tannies wat op die hoeke blom en wag vir sulke ysters soos julle om julle blomkool piele tesuig vir n 50 moet mos in style kan ry. O fok sorry dis mos eintlik julle sussies wat daar op die hoek blom.
    Shame dom, lelik en faktap. Ai die lewe moet swaar wees. Doen ons almal n guns en ry julle kak gevaarlike Datsuns in n boom in. Die wereld sal n beter plek wees en ons ander Afrikaanse mense sal dan n bietjie minder skaam hoef tewees.  

  14. Bruce
    Posted January 29, 2013 at 10:46 am | Permalink

    Lees hom sommer nog n keer as julle dom konte nie verstaan het die eerste keer nie:
    @silverdelange en @bokbal
    Ag shame outjies het julle graad een lees gedruip my arme engeltjies?
    As julle maatjies mooi gelees het sou julle gesien het die Oom se GEE ONS MEER VAN DIT WAT WATKYKJY OP DIE MAP GESIT HET. Die Oom wou julle draadtrekker handjies nou nie laat klam raak van bekommernis dat julle nie meer kan dratie kap oor skere met skietgoed nie. Ons weet mos julle Ouma's is nie altyd lus vir Zaber nie en die kamer agter in julle mamma's en pappa's se erf is nie altyd oop vir besigheid nie.
    En behoed tog net dat julle nie meer kan tips vang oor hoe om julle kak gevaarlike cortina's en Datsuns net nog meer kak gevaarlik te laat lyk as zefspotters nie meer daar is nie. Jy weet moes daai tannies wat op die hoeke blom en wag vir sulke ysters soos julle om julle blomkool piele tesuig vir n 50 moet mos in style kan ry. O fok sorry dis mos eintlik julle sussies wat daar op die hoek blom.
    Shame dom, lelik en faktap. Ai die lewe moet swaar wees. Doen ons almal n guns en ry julle kak gevaarlike Datsuns in n boom in. Die wereld sal n beter plek wees en ons ander Afrikaanse mense sal dan n bietjie minder skaam hoef tewees.  

  15. silverdelange
    Posted January 29, 2013 at 2:29 pm | Permalink

    Hahaha! Ou Brucie jy is snaaks.
    PS: Fokol fout met 'n kakgevaarlike Cortina of Datsun nie…

  16. Desire
    Posted January 29, 2013 at 4:51 pm | Permalink

    Wow, ek dink wat Ben hier gedoen het is pretty amazing, n regte eye opener. Baie sad maar tog so waar. Well done Ben!

  17. Fok julle naaiers
    Posted January 29, 2013 at 5:42 pm | Permalink

    @Bruce
    Nommer 1 het jy nie baie mooi spelling nie so ek reken jy het ook net tot graad 3 gevorder. Nommer 2 Prof en al my ander vriende hier is baie lekker ouens en vrouens so gaan kak in die see as jy nie maaitjies het nie maar los ons klompie hier waar ons ons se kan se. Ek dink dis jou ma wat op die hoeke staan en dan nog coke ook snuif. Ek hoop jy kry n sak piele vir kersfees jou ou drol.

  18. Prof. Bokdrol
    Posted January 29, 2013 at 5:47 pm | Permalink

    Bruce, dis seker nie my plek om in te chip nie en dis nie my blog nie, maar jy gedra jou nou soos so 'n opperste kont en ek voel dus genoop om so 'n dingetjie of twee aan jou uit te wys. Eerstens: jy is nie die Jirreheesus homself wat 'n divine right het om met gratis entertainment geseën te word na jou eie smaak nie. Dis nie fokken DStv waarvoor jy 'n pak skille elke maand betaal nie, so wat de fok dink jy gee jou die reg om te wil trilswaai oor wat jy eerder wil sien? Wie de fok dink jy betaal vir mense se tyd en vervoer en toerusting en alles wat in so iets ingaan? Sure as fuck nie JY nie, china. Dalk oorreageer ek, maar ekself sit met te veel poes kliënte wat geen respek het vir mens se tyd en hidden costs nie. Tweedens: ja ek stem, ons is te geïsoleerd in ons First World Problems ("Fokkit…ek kan nie besluit watter kleur ek my nuwe kar in moet bestel nie..") terwyl sulke tragiese social decay om ons aangaan…maar ek dink ook niemand is lus vir 'n oordosis daarvan nie, of hoe? Gaan huur vir jou 10 jaar se fokken Carte Blanche tapes as dit jou 'n pielstyf gee om te sien hoe ander mense suffer. Derdens: Jirre ou, jou taalkunde is verskriklik fokken kak, ek skiem die average Stannerd 2 Fietas Primary laaitie het al geleer waar de fok sit al die special characters…en wie de poes het jou geleer dat die meervoud van "ouma" gespel word met 'n hoofletter en 'n afkappingsteken? Twee fokops in 'n enkele eenlettergrepige woord…great going, Einstein. Nou ja, Dr. Onk sê vir my ek moet nou ophou voor ek te veel van 'n poes raak, en eerder saam met hom my 3rde bier vir die dag langs die swembad gaan drink, so cheers vir eers…

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">