Smokkel met die sneeudiere se koppe: Die Google masjien is gebreek

Dit maak my fokken mal as ouer mense my probeer bevriend op social netwerke soos Vleisbroek en Kakvoël (statistieke toon dat 99.99999% van Twitter aktiwiteit gebeur tydens ontmoetinge met die bruinbeer ) en dit lyk nie vir my asof dit enigsins gaan ophou nie. Teen Junie sal my tannies seker al comment op my Watkykjy artikels – 'kief piele boeta' en my Ouma 'n gebedsgroepie reël vir my op Skype.

Fok dit. Kom ons smokkel met die krimpies se koppe een laaste keer voor hulle agterkom hoe alles werk. Officially noem mens hierdie tricks ‘Easter Egg’s’ en die interwebz is vrot van hulle, maar moenie dit vir die ou mensies vertel nie. Volg die instruksies hieronder en toets hulle self. Fokken lekker man.

Vyf maniere om oubal te laat dink hy het, of gaan ‘die Google masjien breek

  1. googleMaak Google oop. Instruct hulle om ‘Do a Barrel Roll’ intetik in die search bar. As jy search sal die hele skerm ‘n 180 degree doen. No jokes. Die rede wat jy die krimpie gee is dat Google opgewarm moet word elke keer voor mens search, anders gaan hy te vinnig search en breek. Dieselfde logika kan mens gebruik deur hulle ‘tilt’ te laat search. Sit terug en kyk hoe hulle die Google masjien opwarm.

  2. google-gravityAs oulap weier om die Google masjien op te warm, laat hulle ‘Google Gravity’ intik en op ‘I’m feeling lucky’ click. Die hele Google skerm val ineen soos toe Josua en sy makkers Boo! treffers op hulle trompette gejol het om die mure van Jericho op te fok . Vertel jou Ouma sy het die interwebz gebreek soos haar 1931 DeSoto se gêrboks. Faktap.

  3. zerg-rushVertel krimpie dat Google soms viruses kry en dat dit hulle verantwoorlikheid is om die virusse dood te maak as dit Google aanval. Die idee is dat jy hulle oortuig om oorlogvoering teen virusse te begin oefen deur ‘Zerg rush’ in the search bar te skryf en dit te search. Try dit. Ure se plesier. Jy kan seker maar ook 'n sixpack bier in 'n coolerbox langs jou staanmaak. Ja mag dalk dors word.

  4. mental-plexHet hulle die eerste drie stappe onder die knie? Raak die krimpie sommer makpiel en search wanneer hy lus is? Righto, vertel hulle dat hulle nou reg is vir die hoërgraad weergawe van Google wat jou breingolwe lees en dan die search results vir jou display. Stuur hulle na http://www.google.com/mentalplex/ en geniet dit. Once. 

  5. blackleEk  (en by implikisasie jy) gaan heel moontlik hel toe vir hierdie ene, maar as jy sit met ‘n ouer mens wat in hulle kop nog letterlik lewe in Apartheid wys vir hulle http://www.blackle.com/ en verduidelik dat Google vir wit mense is en blackle is vir ons ander landsgenote. Blackle.com is eintlik maar net ‘n energy efficient weergawe van Google, maar as die donners wil vashou aan daardie fucked-up tydperk in ons geskiedenis dan kan ons hulle mos bietjie embarrass.

(volg Franstasties op Twitter)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Snotstories. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

7 Comments

  1. Nico
    Posted January 22, 2013 at 11:03 am | Permalink

    Ek like jou website en al die tos wat jy daarop skryf. Maar onthou net dis nie almal wat aan die verlede vasklou soos jy nie, olifantpoes!

  2. Jagse Karel
    Posted January 22, 2013 at 2:54 pm | Permalink

    Nico, het jy opgelet dat die artikel deur Franstasties geskryf is. 

  3. #1 Pisscatt
    Posted January 22, 2013 at 4:01 pm | Permalink

    Daai gravity kak fokken werk nie – kry net wikkifokkenpedia !!!!!!!

  4. Christiaan
    Posted January 22, 2013 at 5:31 pm | Permalink

    Try die op Google:
    Searching for Chuck Norris
    Click "Feeling Lucky"

  5. DikDirk
    Posted January 22, 2013 at 7:39 pm | Permalink

    Pisscat daai gravity kak fokken werk tot op my mobile browser..jy spel seker net kak

  6. Prof. Bokdrol
    Posted January 22, 2013 at 8:11 pm | Permalink

    Haw hawww hawwwww…congrats, Christiaan; jy het ten minste één krimpie vir 'n doos gevat…Dr. Onk weet mos fokkol van kompjooters, die doos (hic…) But seriously: ek het onlangs die Godsafskuwelikste fout begaan deur my ou laptop, kompleet met 3G modem, vir Die Moeder te gee (gebore ca. die middel van die lente, 1938.) Picture this: "Weet jy, daai RSG Webwerf het darem maar baie interessante artikels en resepte op – het jy dit al gesien?" Jirre nee, Moeder…jy fokken sweer? Wel kan jy nou meer – dankie vir die opleiding; jy weet mos ek is in die vorige eeu gebore, toe mense nog hulle pielpunte in rooi modder gedoop het om prenkies van bokke teen hulle grotmure mee te verf…

  7. Skillie
    Posted January 23, 2013 at 8:49 pm | Permalink

    Kom bietjie nader dan wys ek jou hoe poesklap kan n krimpie gee,jou liberale ouma grootjie wat in Skotland begrawe is sal daai PK voel,vuilpiel!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">