Ons het sommer twee double tickets ook om weg te gee en dis pismaklik. Tune ons net in die comments watter datum jou die beste sal pas en wat jy anders by die huis sou gesit en doen het in plaas van om jou poes af te lag.
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
- Mission Metallica: Accomplished.
- Anne Hirsch by die Free Comic Book Day
- Black Sabbath – The Sabbath Sound
- Hoe die Bon Jovi/Justin Bieber heist by Soccer City afgepull is.
- Watkykjy nuus round-up. Week 18.
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- kleinattie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Prof. Bokdrol on Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- dona on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- #1 Pisscatt on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Tantstienie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Evert on Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
-
-





16 Comments
18 jan, sonder die tickets gaan ek stoksielalleen op n saterdagaand by die huis wees en probably iets doen soos om my toon naels te verf en dan aftehaal en weer te verf en repeat…. Asb gee my die geleentheid om n lekker dude te gaan uit check!
19 Jan. En uhm net mooi fokol
enige tyd….ek kap in elk geval net draties en slaap by die huis
19 Januarie. Ek sou in elk geval net by die huis gewees het en 'n braaivleis met Woolies steaks vir my honde gegooi het om Jacob Zuma de moer in te maak…
Ek sal hom n PK gee. Funny this man is not.
19 Jan sal mos nou nice wees on my trill af te lug. ek sal seke dai saterdag sit en my self bejamer , self slet dronk drink an kapse hoop my longe uit kots en da in le.. sal mos nou vir jou leker wees as ek nou nie in my eie kots hoef te le . en eerde daai aand my self mif kan lag…
18 Jan, Sou leke Vrydag in my nuwe hometown van Secunda moes deur bring, Full body poes klap is die perfekte verskoning om hier uit te kom.
18de wel of dit of p**s klap van my cherry omdat ek nie vir haar gese het van die show.
19 de. Gaan die lions game kyk.
18 januarie… My 23ste verjaarsdag. verveeld by die huis sit op my verjaarsdag.
Right, die outjies wat elkeen 'n double ticket score is:
Rochelle en Prof. Bokdrol. As 'n bonus het ek vir nogge stel double tickets gevra en dit gee ons vir Simone. Marin Evans sal julle sommer self uitsort. Julle e-mail adresse is aan hom gestuur.
Prof, ek skiem die honde kan ‘n dag wag vir die Woolies steak. Maar dat jy die gulde geleentheid om JZ befok te maak laat verby gaan is on-fokken-vergeeflik. Van jou suurgat maatjie.
Jirre, thanks Griff! My honde gaan wel de fok in wees omdat hulle Saterdag by die huis gaan bly en Pedigree moet tand vir doggy-dindins.
Ek is sommer enige aand beskikbaar – sê net!
Solank die fokker net nie weer kook in sy kombi nie,,,
Donkeynaai, jy het sekerlik lanklaas 'n spyker gehad of iets dat jy so 'n suurgat is – het sy show gesien gisteraand en dis actually goed, selfs te mak, en hierdie Soutie is 'n natural – na my beskeie mening, in elk geval.