Griffin,
So met al die vakansiedae wat voorlê, en waar jy waarskynlik nie by alles sal kan uitkom nie, gooi maar hierdie combo!
Kyk maar wat jy met dit kan maak. So in die bestuurslag probeer afneem naby Grand West Casino in Goodwood. Weet nie of daai girl op die van die Kersgeskenke moet oppas nie, maar dis vir my so iewat van 'n combo tussen 'n Zef Van en 'n lekker Skêr!
Lyk na splinternuwe plak-job vir Aotomotive Spares & Accessories. Trek beslis aandag!
Lekker Kersfees vir julle.
Dana
Hierdie mense weetie van hubbly nie!
MR
Afgeneem in Hartenbos.
Groete
Fanus a.k.a werfetter
Check hierie ou!
Pieter
If a car had a mullet it would look like this!
Patricia
Jis
Het hierdie monster Honda in Atterburry Weg, Pretoria gesien
Cheers
Tony
Ek het vandag 'n 22.5cm joint gerol. In 5 minute. Wil jy sien?
Amy
Hozit Almal,
Ek het hierdie zeffer gespot in Benoni laas week.
Aan sy goose se kant het hy daai staal contraption met Tarzan tou vas gemaak tussen die 2 vensters en die anderkant hou Tarzan hom vas.
Lindie
Check die klinkiek
MR
Awe Griff,
Okay to be fair, quote hulle iemand anders, maar ek dink dit behoort 'n fokken crime te wees vir DIE SON om enige iets te dub as "common"..
Dis so goed Julius noem vir Zuma 'n kont, maar hy is ook 'n GROTER kont, jy maak uit? Ek dink egter dis goeie praktyk om jou kinders van kleins af te leer dat 'n Juju (zjhoe-zjhoe) 'n girl se skaamdele is.
Deur dit te doen kan ons Malema se naam immortalize as sinonoem met POES, selfs lank nadat hy ons verlaat het om in die Groot Man se myn te gaan werk.. Anyway laat ek nie side-tracked raak nie, die ou wat spoeg en plak werk doen by die SON het bietjie opgefok ook, bo word die Klopse gese hulle is zef en onder dit word hulle promote, maak nie fokken sin nie?
Groete
Christo
Check hierdie beaut in Midrand
Don




















10 Comments
Wel gedaan Amy.
Lekker Amy.
WAT DI FOK WA WAS EK "AMY" HOEKOM ROEP JULLE n MENS NIE!!!
Jirre daai joint het my gered van 'n uiterse kak hangover!
greetings Sista AMY , Ek het net n problem daais nie free hand gedoen nie .Swazi joints lanklaas een van daais gesien .!
jahess !
En al die boemrokers raak opgewonde oor n Zol,pitkoppe dink hulle is slim,dan dink hulle is sterk en dan praat hulle die grootste klomp stront,net soos DDD!
Haha wat meen jy nie free hand nie? Daas ‘n video ook as jy wil sien. Of kom kuier as die dominie uit is :p
En nooit sal iemand met breinselle iets van so ‘n skaal rol met good shit nie. Dis wat ‘n bong voor is. Die Rasta salad is vir die grotes!
Skillie, fok jou! DDD is missing in action tans. Hoop hy is wel.
Skillie jou mase Poes ! regte buttonkop uitlaating jou naai! Ons Roek Groot pype die kant , Amy ek ken daai trick met die blades pakkie .Ek moet jou komplimenteer met n puik Tjor , en goeie Kwalitiet rizla .
Wat prys n sak daai kant ?
dis 12" papers faggots. groter as julle almal se piele saam