Jack Parow en PHFat het 'n music video gemaak vir hulle tune "Spring Moederfokker" (vanaf Parow se nuutste album, Eksie Ou). Ryan Kruger het die outjie direct en dis deur James Savage produce.
Ons plak ook sommer so paar behind-the-scenes kiekies. Die nursie lyk of sy 'n vleisdas of twee agter is…







3 Comments
Jaaarrrrrrr…….na ‘n skalkse blik op dáái paar liefdeslemoene so bo-oor die ’spitaal brekfis-skinkbord kan geen mens nog onwel voel nie. Hulle sit tans effens oneweredig – maar daar’s fokkol wat so ‘n paar minute se motorboating nie kan fix nie…
PieleTiete Video!!!!!!Miss Malherbe is nogals SMOKING HOT .
kiff track , ek like dit !