Hoe om krieket aan jou chick te verduidelik

Dit moes al met 'n hele klomp van julle gebeur het. Jy sit en vyfdagkrieket kyk met 'n kas bier. So elke nou en dan krap jy jou ballas en as jy gelukkig is skree jy maybe "Howzit!" drie keer per dag (die laaste toets teen New Zealand natuurlik uitgesluit). Jou cherry kom sit langs jou en probeer interested lyk alhoewel sy fokol van krieket af weet. "Wat het nou gebeur?", vra sy. "Smith is weer uit vir 2 in die vyftiende over", antwoord jy droogweg terug. "Wat is 'n over en wat beteken dit hy is uit vir twee?" vra sy terwyl sy haar boobs in haar bra regksuif. Julle het hierdie gesprek al meer as eenkeer gehad en jy is raadop. Vir sommige mense is krieket harder as wiskunde, maar jy wil hê dat sy dit moet verstaan en jou as 'n baie slim leermeerster sien, want soms raak jy ook hard soos wiskunde en wil bietjie wors in die gang af gooi hier teen teetyd. Jy moet haar laat verstaan hoe krieket werk.

Wel, daar is 'n oplossing. Speel vir haar hierdie video. Miskien sal sy tot ander insigte kom…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in sport. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

9 Comments

  1. #1 Pisscatt
    Posted January 16, 2013 at 12:18 pm | Permalink

    Fokkit…. wat het ek nou net gekyk?  Ek dink maybe ken ek ook nie die fokken krieket reels so lekke nie….. LOL !!

  2. Poen
    Posted January 16, 2013 at 1:04 pm | Permalink

    die fok weet wat daai was maar krieket soos ek dit ken was dit beslis nie. ek is seker ICC sal hulle kwota stelsel drop as hulle die moet verduidelik. 

  3. vaakboef
    Posted January 16, 2013 at 1:43 pm | Permalink

    Net fokken dom cherries snap nie krieket nie. Myne maak kwaai uit daarvan en ek is een van die gelukkige ouens wie se goose net soveel indien nie meer krieket kokkenodge as wat ek doen.

    En toets krieket is die baas, my ou!!! Toets krieket skop daai 20-20 kak en die kak boring 50 over tos se gatte vir hulle! Fokken pajama kak kom nie naby 5 dag krieket nie!

    Enige ou wat menige overs saam met my op Unitaspark plotgrond geboul, gekolf en gefield het sal saamstem.

    Hos ja!

  4. griffin
    Posted January 16, 2013 at 1:45 pm | Permalink

    Unitaspark reken jy? Ek het jou nog nooit daar gesien nie.

  5. fief
    Posted January 16, 2013 at 4:56 pm | Permalink

    great round of cricket, ek hoop die weer is nie more kak nie, ek wil hierdie second innings kyk, rooi loop mooi voor met ring vir nul,en rooi met geel

  6. Prof. Bokdrol
    Posted January 16, 2013 at 6:24 pm | Permalink

    Whaha! Jiskefet lyk soos die Kaaskoppe se weergawe van Monty Python.

  7. Geert v. Kutvingeren
    Posted January 17, 2013 at 8:44 pm | Permalink

    @Prof. Bokdrol:
    Yep.

  8. Bokbal
    Posted January 17, 2013 at 9:17 pm | Permalink

    Hahaha. Vir 'n blinne ou sal dit soos 'n gewone uitsending klink.
    Jammerte silly mid fokof  is nie in gegooi nie.
    —————————–
    Hoe verlang ek na die dae toe net mans die reëls van krieket geken het, toe net mans hemel toe gegaan het, toe net mans gemastrubeer het, toe net mans girls genaai het, toe net mans …………
    Snik, snik …. hoekom het ek tog na Kristen geconvert?

  9. JagsJannie
    Posted January 18, 2013 at 3:20 pm | Permalink

    Het my vrou geleer. Baie jare terug toe ek nog geduld gehad het. Dis fokken baie moons ago. elk geval:
    1. Om "krieket" te verstaan moet mens eers die spel speel.
    2. Alle vroulike kolwers staan kaal voor die "pen" met bene effens wyd oop
    3. Dan as die bouler, "bal" in die hand, inhardloop om te boul keer jy vir jou "wickets"
    4.  Sou jy mis-keer is jy "uit" op jou rug en kan jy eers weer saamspeel nadat die bouler "ge-score" het en die "pen" weer regop geplaas is
    Nou hardloop sy weg as ek die TV op krieket sit. Fok ek verstaan nie hoekom sy nie van krieket laaik nie!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">