Dis naweek, kom ons fokken duik!

Moenie worry nie, Januarie is al verby halfpad… Plus ons gee 'n ete weg vir een Joburg Watkykertjie en sy tjommie of beter helfte. Details onder ons pragtige duik vir die week.

duik-jou-vet-fok

Raait, so vir die volgende paar weke het Dros in Northriding besluit om Vrydae hier op Watkykjy te sponsor en dit die moeite werd te maak ook vir outjies in die Joburg are. Pretoria tjommies, julle kan gerus saamspeel as jy bereid is om Northriding toe te ry vir 'n free meal en 'n six pack. Ons weet julle is soms bang om verder as die Jukskei te travel.

LikeOm 'n kans te staan om 'n special ete vir twee te wen by Dros in Northriding (soos in die mooi prentjie aangedui hieronder) skiet 'n like vir Dros se Facebook page hierso en tune ons sommer in die comments wie jy saam met jou sal wil saamsleep en hoekom (jou ouma? jou goose? jou boyfriend? jou boetie? jou paroolbeampte?) Ons sal Maandag een of ander tyd sommer ook in die comments tune wie die gelukkig Watkykertjie is. O ja, voor ons vergeet – behalwe vir die ete vir twee wat jy score, stuur Dros jou sommer huistoe met 'n six pack Heineken ook na die tyd. Galttiekakkie. As dinge mooi loop laat lees ons met hierdie outjie vir nog so paar weke. Hel, maybe kom join ons sommer een van julle werfetters virre lunch en 'n bier.

dros special

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in duik, naweek. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

13 Comments

  1. Oudedoos
    Posted January 18, 2013 at 3:25 pm | Permalink

    Toe Dros food co. hier in Somerset Wes oopgemaak het, was hulle gaaf genoeg om free potjiekos en free (get this !) Castle Draught ! vir 'n volle Saterdag te sponsor ! Ek het met my twintig randjies na die ou agter die tap toe gestap en gesê "een draught asb oom", toe tune hy " jy kan maar jou geld wegsit, vandag is die bier verniet ". Toe bel ek al my tjommies en ons suip verskriklik baie bier ! Well done Hein !!

  2. Jacques
    Posted January 18, 2013 at 4:16 pm | Permalink

    My vrou. Want die honde hok is net so lank lekker.

  3. Herbert Meyer
    Posted January 18, 2013 at 4:23 pm | Permalink

    Ek bly net af in die pad van hierdie Dros!! Ek wil my verloofde bietjie uitvat vir Date Night, toe asb???

  4. #1 Pisscatt
    Posted January 18, 2013 at 7:48 pm | Permalink

    Fok nee man hoekom kan mens nie die fokken free meal storie by enige Dros redeem nie ??   Fokken etters  !  Ek haat joburg !!! te veel mense en karre en tos en hare !

  5. Kattewales
    Posted January 18, 2013 at 10:41 pm | Permalink

    Gawie is seker 'n fokken spietkop, a.k.a. "koeltekont".
    Hulle leef mos op KFC bribes…

  6. shaun
    Posted January 19, 2013 at 8:14 am | Permalink

    Hi
     
    My vrou wat onlangs uitgevind ons verwag kort biejie van n breek. Of kom ek stel dit so, EK kort eintlik die fokken breek. n Pregnant vrou is glad nie n fokken grap nie. Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek fokken luvit maar die Hormones is so erg in die huis dat ek net net my piel kop in die huis kan inpas. So n aand uit die huis uit, by die Dros sonder om oor enigiets te worry of dat ek iets verkeerd doen sal vantasties wees.
     
    Groete
    Shaun 

  7. Ysberg
    Posted January 19, 2013 at 1:19 pm | Permalink

    Lekker ou potjie rol…..

  8. mal mike
    Posted January 19, 2013 at 10:43 pm | Permalink

    Shaun, nice try maar jy kan nie wen nie pal.
    Pa…. van 7 maande ou miskruiertjie.

  9. Louwhan
    Posted January 20, 2013 at 12:44 am | Permalink

    Hey Oudedoos. Praat jy van Hein, oorspronklike eienaar v d Dros?
    Is hy nou ´n nice ou? In die laat 80s en 90s was hy die GROOTSTE POES op Stellenbosch. Enige man wat ´n ou in ´n rystoel bliksem… Al betaal hulle my sal nooit zak in daai stuk kak se sak pak nie!!!

  10. sickmindfreud
    Posted January 20, 2013 at 6:53 am | Permalink

    Lyk my ou Gawie op die "kom ons duik" foto spesialiseer op sulke eat/drink as much as you can offers, maar mis helaas op die beste freebies uit

  11. eugene
    Posted January 21, 2013 at 8:53 am | Permalink

    Sal my goose vat, sommer vir valentines, dan kan ek geld spaar en meer suip by RHCP

  12. Koorleier
    Posted January 21, 2013 at 2:17 pm | Permalink

    Daarsy, ek het die page gelike en gese ek sal n goeie pel vat (Female) want my vrou het my vanoggend laat weet ek moet pad vat vir geen fokken rede nie, so ek kort bietjie hierdie outing!!

  13. Herbert Meyer
    Posted January 24, 2013 at 3:04 pm | Permalink

    So ouens, dis Donderdag, wie't gewen???

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">