Braaiboy in outer space

Braaiboy is nogal moerig. Die outer space aliens het sy lapa kom opfok. Hy kan hulle nie eers bel nie want selfoonoproepe na space is fokken duur. Die laaste uitweg is om deur Axe Apollo Space Academy se outjies getrain te word sodat hy so paar PKs kan gaan uitdeel tussen die outjies van outer space. So paar pielewappers sal ook die ding doen.

Cick hierso om vir die bra te gaan vote. Hy's actually die enigste een in SA wat moeite gedoen het met sy entry.

(konsep & video deur griffin & zirkie)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken main videos and tagged . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

3 Comments

  1. Jo Poos
    Posted January 25, 2013 at 12:17 pm | Permalink

    Ek het al in 1999 vir 'n Stuyvesant kompetisie ingeskryf waar jy trip na space kon wen. Daar was nog heelwat ander kompetisies in the volgende dekade wat dieselfde tipe prys aangebied het.
    Niemand het nog ooit so 'n prys gewen nie, so good luck met hierdie een…

  2. Posted January 25, 2013 at 1:26 pm | Permalink

    Thanks Griff & Zirkie… julle is fokken legends!

  3. Anthrax
    Posted January 25, 2013 at 3:38 pm | Permalink

    Wel gedaan outjies. Dis briljant.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">