So vinnige joke wat ingestuur is:
Die Minister van Landbou, Tina Joemat-
“Why does that cow not have horns?” vra sy.
“Daar kan verskeie redes wees waarom beeste nie horings het nie” antwoord die boer geduldig.
“Horings kan ander beeste beseer, daarom onthoring boere beeste chemies of met ‘n onthoringbout wat met hitte werk of met ‘n horingknipper- of saag. Sommige rasse word ook total sonder horings gebore.
Maar hierdie besondere bees het nie horings nie omdat dit ‘n fokken perd is.”




One Comment
Die dom dwis