Hier teen die einde van 2012 het dinge hectic geraak, maar ons is weer terug op die brug in 2013 met ons eerste aflewering van Bizarre Bedonderde Donderdae. Troep Sampie word deur die Korporaal uitgekak omdat hy laat slaap na die nuwejaarsparty by die verbeteringskool se koshuistente. Boonop het hy die korporaal se ma en niggie virre spin gevat…
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
- Mission Metallica: Accomplished.
- Anne Hirsch by die Free Comic Book Day
- Black Sabbath – The Sabbath Sound
- Hoe die Bon Jovi/Justin Bieber heist by Soccer City afgepull is.
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Belhamel on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- kleinattie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Prof. Bokdrol on Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- dona on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- #1 Pisscatt on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Tantstienie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
-




One Comment
Jirre Sampie jy gaan mos rooi doybie kry na hierdie kak.