Bizarre Bedonderde Donderdae – Berta Bergheks

In Bedonderde Donderdae deur griffin2 Eiertjies

Oudergewoonte is ons alweer laat met vandag se Bizarre Bedonderde Donderdae video. Ons blameer apartheid. Wie doen nie?

In vandag se aflewering: Chad is 'n jagse jong man van die vloot wat so bietjie steek soek in Pretoria. Hy't net een dag voor hulle weer moet fokof en het vir homself 'n lekker stukkie opgetel. Sy is nou wel 'n prozzie, maar sy het effens klas. Daar is net een probleem: sy share haar flat in Equestria met 'n hoer wat leliker as die nag is. Haar naam is Berta Bergheks. Ai.

griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Berta Bergheks

Comments

  1. Bokbal

    Lieben fok se donner! Ek is nou geskok tot in ma se hakke in.
     
    Nooit geweet my broer was al innie Toria nie.
     

Gooi Comment