Ons is lekker laat vandag, maar hoe tune Antie Stienie altyd? Better late than fokken never…
In hierdie week se episode van Bizarre Bedonderde Donderdae: Een van Steve Hofmeyer se marabs vriende kom maak 'n draai by Antie Stienie om Steve se parakiet te kom aflaai in Fietas vir safekeeping, maar sy like die ou fokol…




7 Comments
Dit was so pragtig ek huil sommer.
Befok.
Fietas op die map deesdae.
Suip, saag en wheelie !
Treffend, proe soos nog ! Wel gedaan !
Tannie Stienie was die laaste whitey wat Lexington gerook het.
Sorry boys, maar die een gee ek 'n feil. Julle is noggie vuilgat genoeg om Tannie Stienie verby te stekie.
Stem saam ou Bokbal!
My fok tannie Stienie dis hoekom ek so van Afrikaans hou jy kan jou se se sonder om verskoning te maak dis reg tannie se sommer vir hom hy is n poes hehehe Afrikaans Bo —–wie stem saam?
Tant Stienie: "Ek's besig…" Met wat, om fokken emfiseem te kry? Fokken genius pappa!! Daai "aftershave op jou ballas" en "slang se hol" het my amper my broek lat bepis vannie lag… XD