snuif hom

Watkykjy nuus round-up. Week 50.

In Wat is nuus? deur griffin1 Eiertjies

Wat snuif jy?
'n Man van Florida in die goeie ou crazy USA is hierdie week vir meer as agt jaar lank tronk toe gestuur nadat hy skuldig bevind is aan 'n inbraak in snuif hom2010. Hy en twee van sy cronies het by 'n huis ingebreek en die arme victim besteel van sy 42" flat screen TV, sy laptop en meer as R15k se juwele. Dis nie al nie – die huiseienaar het ook agtergekom dat die konte sy urns ook gesteel het. Een van die gevalle waar daar weinig verskil is tussen verrassing en verassing. Imagine die ou se woede en surprize toe hy uitvind dat die boewe (wat ook drug addicts is) die as van sy pa en sy twee Great Danes opgesnuif het. Die fokken idiots het geskiem die urns was vol poeier van crushed up drugs. Poesdom! – Huffington Post

Hiert, jou hoer!
Twee tjommies in Malawi het geskiem dat 'n lekker manier om jou naweek te spandeer sou wees om so bietjie fles te vat en hoere by te kom. Hulle het egter so gespat geraak dat hulle besluit het om nie die hoere vir hulle bederfie sessions te betaal nie. 'n Skamele R50. Hulle moes seker naby 'n dam in die bosse gezaber het, want dis waar die ouens opgeeindig het. Op die bodem van die dam – die hoere het nie kak gevat nie en hulle dronkgat customers verdrink. Die twee transaksienaaiers, Flora en Mphatso is tans besig om hulle poese af te hardloop, weg van die cops af. Run, Flora, run! – News24

Soek jy melk en suiker met jou poef?
oom olifant jou reuse dier'n Canadian het gaan staan en kak maak in Thailand. OK, hy het actually gaan staan en koffie maak van kak. Olifantkak. Oom olifant vreet beans en 'n dag later krap die mense deur hulle kak (nie hulle eie kak nie, die olifante s'n) om die goed so tussen die stront uit te grawe. Blykbaar werk die pakiderm se pens soos 'n slow cooker. Dit neem ongeveer dertig ure vir om die bone te digest waar dit rondmaal en fermenteer met ander bestanddele soos suikerriet en piesangs wat blykbaar vir die koffie 'n lekker fruity flavour gee. Dit neem drie-en-dertig kilogram rou koffie cherries om een kilogram swart ivory koffie te produseer. Dis ook kakduur, teen omtrent R10000 per kilogram en 'n koppie crapacino sal jou seker so R400 terugsit. – IOL

Ontmoet die Sexxxtons
Ontmoet die Sexxxtons. Heavy Delmas vibes. Ma en dogter het besluit om saam porn videos te begin maak nadat hulle in die kak was met zak. Die dogter het eintlik die ma in hele die storie ingetrek en hulle hoop hulle word poesryk (pardon the pun) in die proses. Die ma is nie regtig 'n tipiese MILF nie en die dogter se cherrie het blykbaar reeds op 12-jarige ouderdom gepop. Sy het skool in graad 9 gelos en begin strip en rondnaai: "The money was part of the reason, but so was fun, and having sex with hot guys." Wonder of die DVD se intro die Simpsons theme song sal gebruik. Net tiete en trille orals soos hulle huistoe mission en dan kaal op die couch op mekaar ineen stort. – Daily Mail

the sexxxtons

Luister maar self na hulle storie:

Deel met jou tjommies!
griffinWatkykjy nuus round-up. Week 50.

Comments

  1. Jim

    As daai antie wat so oor Gaga gekerm het maar net hiervan (sextons) geweet het.  Ek self is nie mal oor gaga nie, maar daar is veel erger dinge op die interweb.

Gooi Comment