Watkykjy interview: Francois – Fokofpolisiekar

In Watkykjy Interviews deur griffin6 Eiertjies

Fokofpolisiekar celebrate hulle tiende birthday en het 'n double disk vol rock 'n roll release wat hulle fans en hulle eie favourite songs insluit. Daar is ook bootleg stuff wat nooit voorheen release is nie. Dis 'n moerse cool idee, want tien jaar terug was 'n hele klomp chicks en laities nog op laerskool, 'n paar mense het hulle eers onlangs ontdek of jy het dalk moontlik in die laaste tien jaar al paar van hulle disks verloor met 'n trek of 'n kont wat by jou Golfie ingebreek het toe jy gou gaan effies koop het.

Hulle het die afgelope naweek 'n moerse show in Pretoria gegooi (deel van die Acoustic & Rock: Let The Good Times Roll Toer) en ons het een van Watkykjy se cherries gestuur om bietjie met Francois van Coke te gaan chat na hulle show.

Die tracklisting vir die double disk:

Audio CD :
    Hemel op die platteland ( 2:41)fokofpolisiekar
    Maak of braak (2:26)
    Vernietig jouself (2:00)
    Tygerberg vliegtuig (2:53)
    Fokofpolsiekar (2:38)
    Tevrede? (4:20)
    Angs aanval (3:01)
    Tiny Town (2:11)
    Die illusie van veiligheid (4:14)
    Ek dink aan jou as dit reën (3:41)
    Monoloog in stereo (4:03)
    Brand Suid-Afrika (3:22)
    Tiener Aksie Einde (4:02)
    Klipgooi glashuis (3:25)
    Prioritiseer (3:42)
    Ek Skyn (Heilig) (3:50)
    Swanesang (3:31)
    Bel vir Middelvinger ( 4:03)
    Vasbeslot Korporasie (Deel 2) (3:51)
    Tussen die krake (3:15)
    Kyk Noord (3:04)
    Antibiotika (2:54)
    Hemel op die platteland (Akoesties) (3:17)

DVD Disc :
    Tussen Die Krake (unreleased)
    Hemel Op Die Platteland
    Tevrede?
    Hemel Op Die Platteland (Akoestiese Weergawe)
    Die Illusie Van Veiligheid
    Tiener Aksie Einde
    Brand Suid-Afika
    Ek Skyn (Heilig)
    Antibiotika
    Maak Of Braak (unauthorised)
    Tygerberg Vliegtuig (unauthorised)

griffinWatkykjy interview: Francois – Fokofpolisiekar

Comments

  1. Slak

    dit wil voorkom of sy lekker tiete het!! wat van n paar duik fotos van haar vanmiddag????

  2. Belhammel

    As n Tiet connoisseur moet ek erken dat julle interview meisie my aandag trek. 

Gooi Comment