Wat sommige Watkykertjies vir krismisboks gekry het.

Ons het gister vir rukkie gevra dat so paar Watkykertjies op Twitter vir ons met die hashtag #krismisboks tune wat hulle vir kersfees gescore het. So paar ouens was lucky en so paar ander mense minder lucky. Ek meen, Camphor Cream? Wat moet men daarmee doen? Onaangename draties kap? En noenie worry oor die ou met die vis nie. Hy is blykbaar heeltemal in sy fokken noppies met sy perskenkie. Hier is so paar van die kiekies. Hoop jou persente lyk beter as sommige van die outjies hieronder.

707673423

A-9I9C8CUAEAzK8.jpg large

A_BGCWlCcAAl3QV.jpg large

707688422

A-8_ybwCEAE5dYS.jpg large

A-9egIsCEAABdSt.jpg large

A-9g2YqCQAAcoQH.jpg large

A-9KWFyCQAAdv48.jpg large

A-9lTdSCUAAdV2h.jpg large

A-9oIylCUAAJ1YS.jpg large

A-9pWCPCMAEgdrz.jpg large

A-9tgjjCYAA8Pbg.jpg large

A-82BS1CYAAQxxx.jpg large

A--n0OBCAAIualL.jpg large

A-9AjbuCcAE-X_m.jpg large

x2_10333b96

im5cui

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in krismis and tagged . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

18 Comments

  1. vim
    Posted December 26, 2012 at 1:04 pm | Permalink

    Ek vir my girl n prego roll,chips,en n katemba gekoop vir krismis!

  2. Jagged John
    Posted December 27, 2012 at 9:37 am | Permalink

    Ek het ook een van daai poeslike FeetBath gekry. Klomp kak. Lekker le Bleu rugby top daar blaar.

  3. Die Vrotkol
    Posted December 27, 2012 at 10:19 am | Permalink

    Jissus Wim kon jy nie gewag het vir Woensdag vir a Wacky Wednesday  nie , ek soek ook so cherrie . 
    Ekt fokkol behalwe n MASE hangover gekry , n vergroote lewer , en n geblokte Kolon vir Krismis gekry , net soos elke jaar , suip ek teveel , die hitte fok my op , en ek pull nooit daai Mooi meisie [lekke Vaalie Poena ,. ek se ] Bydendien is Drank pryse sommer laf langs the kus af . Fok dit !
    seasons Greetings !

  4. Skillie
    Posted December 27, 2012 at 10:50 am | Permalink

    Fokken mooi vissie daai,die Chivas en Gopro ook wenners!

  5. PK
    Posted December 27, 2012 at 7:42 pm | Permalink

    nice kabbel-U

  6. Arno Aka Dude
    Posted December 28, 2012 at 12:52 pm | Permalink

    ek het een bottel skeerroom van dad gekry en van ma het ek n paar sokkies gekry size 6-9 fok haar gesig het gedrop toe ek haar inlig dat ek al by size12 en n1/2 trek. pa het gese ek kan fokken bly wees ek kry nog goed na al die kak wat ek hulle gee, ek het vir hulle die vreugde van my in hulle lewens gegee en ook genoem ek hou hulle jonk sodat ek hulle nie te huis toe hoef te stuur nie.

  7. Prof. Bokdrol
    Posted December 28, 2012 at 3:34 pm | Permalink

    Ek het 'n "Essential Yello" CD, 'n smart bottel Aramis aftershave, 'n bottel 10 jaar KWV en 'n onverwagse spyker gekry op Krismisoggend! Soos julle kan sien is die vier persente hierbo gerankskik in volgorde van lewensduurte…

  8. Katelin
    Posted December 28, 2012 at 4:41 pm | Permalink

    Jisus, wie gee camphor cream vir krismis?? Dis mos gatvat stories daai. Was dit nog gewrap ook gewees?? :P Gee my eeder niks nie. Hahaha. Ja nee Krismis dié jaar was omtrent droewig gewees. Geen Krismis bokse gekry nie. MA se!!

  9. Prof. Bokdrol
    Posted December 28, 2012 at 8:42 pm | Permalink

    "Gerankskik?" Jeeeeesisgods, die nagevolge van daai bottel KWV is blykbaar meer langdurig as wat ek gedrink het…helaas, die skaamte is te veel; ek sal môre sommer my HAT gebruik om die braairooster mee af te vee, analfabetiese doos wat ek is. Sjym Katelin, dis 'n hart roerende storie daai…ons is mededeelsame mense; sou jy bereid wees om, byvoorbeeld, in ruil vir 'n CD en 'n halwe bottel KWV, 'n prenkie van jou tiete op ons los te laat?

  10. Prof. Bokdrol
    Posted December 29, 2012 at 7:37 am | Permalink

    NS: En jy beter 'n fokken epic paar tiete hê as jy wil hê ek moet my Yello CD en 'n halwe bottel KWV prysgee daarvoor…

  11. Belhammel
    Posted December 29, 2012 at 11:07 am | Permalink

    Hart roerend seg jy Prof? (Let op die spasie tussen die t en die r)
    OK jy't nou genoeg kak gekry. Laat ek eerder my gewig agter jou versoek aan Katelin plaas. 
     
    Katelin my skat, ons soek tiete vir kersfees! Fok die pille.

  12. Prof. Bokdrol
    Posted December 30, 2012 at 5:54 pm | Permalink

    Belhamel, ek fokken sweer Dr. Onk en/of Zefmeester fok rond met my spelling, twee sulke howlers op dieselfde dag is net nie menslik moontlik nie – wel, nie vir my nie, in elk geval - sal hierdie comment save op die desktop vir 'n double-check as daar weer sulke kak strike. Sulke dinge gebeur net nie met my nie, daar is 'n beter kans dat Jurie Els deur Affies se O/14 rakbiespan se storte gaan loop sonder om 'n boner te kry as dat ek twee keer op een dag so gruwelik opfok. Terloops, terwyl ek en Dr. Onk nou op hierdie Sondigedag die eerste module van ons Pedantiese Poes 101 kursus vir 2013 hersien, jy mag dalk jou spoefie naam bietjie wil opcheck in die HAT (5de uitgawe, bladsy 80.) En ek moet sê, Katelin is besig om haar kanse te verspeel, my aanbod raak al hoe minder vrygewig hoe langer sy hard to get speel – die res van die brannas het reeds sy gat gesien en ek is hopeloos verlief op my nuwe CD, so as sy nie gou maak nie is al wat vir haar gaan oorbly as belated Krismisboks 'n gratis spyker…

  13. Belhamel
    Posted December 31, 2012 at 1:14 pm | Permalink

    Hoe lyk hy nou vir jou Prof? Smaak my daai PP 101 kursus sal handig te pas kom vir my. Wat sal die kostes beloop?
     
    Katelin. Stilbly is NIE n antwoord in my boekie nie. Dis tiete of niks. Maar ek moet se ek verkies tiete. 

  14. Prof. Bokdrol
    Posted December 31, 2012 at 4:35 pm | Permalink

    Uitstekend, Belhamel – stick jouself vir 'n dubbel on the rocks met my komplimente. Stem saam oor die tiete, bra – dis so half teleurstellend dat ons op Krismis en Vrydag tiete gekry het, maar niks tiete met Nuwe Jaar nie – en jy is inderdaad reg: daar is niks beter as tiete nie!

  15. vim
    Posted January 5, 2013 at 7:27 pm | Permalink

    vrotkol ek spaar die wacky wensday vir haar birth day

  16. JagsJannie
    Posted January 7, 2013 at 12:03 pm | Permalink

    Voorspoedige 2013 aan al julle WKJ's! Mag julle een moerse jaar beleef! Terug na werklikheid en bogenoemde versoek van Griff, wil ek net noem ek't 'n FOSSIL gekry. Dom poes wat ek is gedink dit was uit liefde onder die boom gelos vir my. Inteen-fokken-deel, die naweek agter gekom dit is 'n fokken duur skimp sodat ek fokken op tyd van die Golfklub af huis toe moet kom. Fok Vaderkersfees en al sy takbokke in 2013!

  17. Katelin
    Posted January 11, 2013 at 5:34 pm | Permalink

    Jislaaikit, lyk my ek het baie gemis. Sien nou eers all die replies, maar ook net toevallig.
    Nee dankie en nee. Krismis is all about giving en nou word ek sommer ook ultimatums gegee. Ek neem aan die Brannas is lankal op gedrink en hou maar jou cool CD :P
    Ain't nobody got time for dat!
    http://www.youtube.com/watch?v=bFEoMO0pc7k
     
    Dis naweek, kom ons fokken duik!

  18. Prof. Bokdrol
    Posted January 12, 2013 at 9:26 am | Permalink

    Katelin! Fokkit, Januarie is soos die Maandag van die kalenderjaar - moerse party-pooper maand na al Desember se gefuif. Inderdaad, die bottel KWV is but a distant memory (so ook Krismisoggend se onverwagte spyker…) so al wat my nou nog 'n vae hoop van oorlewing vir die res van die jaar gee is dat iemand iewers selfs net 'n skalkse blik van hulle tiete vir ons sal gooi – die hoop beskaam (nog) nie…

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">