batman vattiekakkie

Vandag is 12-12-12

In Komix deur griffin6 Eiertjies

batman vattiekakkie

Deel met jou tjommies!

    griffinVandag is 12-12-12

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Gods ja – en dan kry jy die hysteriabunnies (soos een chick by die graft) wat loop en vertel dis mos supposedly die einde van die wêreld vandag. My fok, jou lisdeksiese nool, die Mayans se voorspelling het te doen met astronomie en die sonstilstand rondom 21 Desember, nie fancy numerologie rondom die getal 12 nie. Fok, die mensdom darem…

    2. Klipkyker

      Dom is die poepolle wat dink dat daar volgende jaar 'n 13-13-13 gaan wees!  Enige bygelowige se fokken vrees!!!

    3. Vlaknaai

      Jirre , mense kan oor sulke kak opgewonde raak . As hulle maar n idee het hoeveel naai ek myself in bevind ? Ek moet voor Vrydag ander blyplek kry . Lang storie . Maar nou ja . Die poes sit teen die muur ou bra . Ek gaan nou maar poes dronk raak . 

    4. mary joe

      Vlaknaai, ek stem saam. Meeste mense kan oor die geringste goed kerm en kla! Gee my ‘n helse pyn. Het jy reggekom met blyplek?

    5. JagsJannie

      En ons KOM-en-ni-KEER nog steeds met mekaar! Onge-fokken-looflik my mede WKJ's!

    Gooi Comment