Sondag. Skêre met skietgoed.

Hoe moet mens vakansie hou met die weer wat so fokken deurmekaar is? Die een oomblik skyn die son die kanker uit jou vel uit en die volgende oomblik reën dit kakhard. Sideways. Fok man, ons wil roomys vreet en swem.

Die weer is amper so deurmekaar soos hierdie skêr hieronder met haar hond en die kind in die bad. Met wat lyk soos 'n pienk AK47.

onverantwoordelike-sker

velle klap en skiet

strek-en-skiet

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in skêre met skietgoed and tagged . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

3 Comments

  1. Posted December 17, 2012 at 12:13 pm | Permalink

    Eintlik is die "pienk AK47" n Pienk Ruger 10/22.  Sê maar net…

  2. Vaakboef
    Posted December 17, 2012 at 2:30 pm | Permalink

    Ek sal daai ding met die silencer laat skree

  3. Prof. Bokdrol
    Posted December 18, 2012 at 10:57 pm | Permalink

    Tannie 1 moet pasop – as daai weird hond eendag nie meer sy Dogmor smaak nie maai hy dalk sommer die hele familie af terwyl hulle slaap. Tannie 2 het potensiaal, maar sy moet net bietjie die Botox los en die zak eerder aan protein shakes en weights spandeer. Tannie 3 – njarrrrrrrr woeffff!! Bliksem, mense – regte meisies moet mos so lyk? Fokkit – daar word ek alweer oorrompel deur alles wat my Calvinistiese beginsels soveel jare lank al probeer teëstaan…

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">