Skyfail: Dude propose aan sy cherrie by die movies

Het julle die naweek James Bond se nuwe movie gaan kyk? Skyfall? Dis blerrie goed hoor! Lekker ou James Bond vibes en lekker vol aksie maar die aksie het nie net op die big screen gebly nie. Een of ander arme poepol het besluit dat hy vir sy goose gaan propose in die movie! Kompleet met 'n marching band en alles. “Liefie, trou met my!” En toe? Toe druk sy hom 'n vet fokken pit. Voor al die mense in die movie! Lekker blaaint! Nee wat bra, as jy Daniel Craig moves will pull, los dit eerder vir Daniel Craig. Daar is nie genoeg detergent in jou local shopping centre om al daardie skaam af te was nie.

Daar was mense gewees wat die hele storie afgeneem het:

Turns out dit was 'n moerse clever ad campaign gewees vir BrightRock. Well done, ouens! Jy kan met hulle in kontak kom hierso:
"Get the first-ever life insurance that changes as your needs change"

0860 00 77 44 | service@brightrock.co.za | www.brightrock.co.za| www.twitter.com/BrightRockZA

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

2 Comments

  1. Posted December 5, 2012 at 7:41 am | Permalink

    Dit was noggals 'n skerp add campaing gewees. Vir daardie split sekende het die ouens in die move seker almal gewonder WTF aangaan.

  2. MetaalWaterkoppie
    Posted December 5, 2012 at 8:27 am | Permalink

    True, ma daai marabs verdien om gedump te word.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">