Sarel Seemonster op depressiepille. En rum.

In Kak Musiek deur griffin9 Eiertjies

Jirre mense, jullle moet hierdie kak beleef. Asof al die Afrikaanse popmusiek nie kak en onoorspronklik genoeg op hulle eie is nie, het hierdie blaar nou gaan besluit om Pink en Dewald en/of Coleske (wiedefok is dit???) te gaan cover en sommer sy eie home recording ook in te gooi in die mix. Ons gaan nou nie al die songs hier gooi nie, want mens kan about net deur dertig sekondes van die hoogs nasale aanval op jou ore wroeg. Die ou klink soos Sarel Seemonster wat 'n hand vol pille vir depressie saam met skoon, cheap rum afgesluk het.

Share hierdie gerus met mense wat jy haat. Vir Kersfees.

Ok, nee wag, hier is nog. Jy maak uit as iemand YouTube gebruik om hulle songs op te laai en eers 'n jaar later Soundcloud ontdek? Dan stuur hy 'n e-mail uit na tannie Betsie en oom Gawie en die kinders om na sy nuwe "musiekvideo" te kyk? Hier is nog 'n cover. Jirre, mag jou Vrydag asseblief net beter raak:

Deel met jou tjommies!

    griffinSarel Seemonster op depressiepille. En rum.

    Comments

    1. Kont Krummel

      Ok so die Zombie Apocalypse het blykbaar toe nou nie vandag gebeur nie! Maar as dit sou gebeur weet ons nou hoe dit gaan klink as die naaiers gaan try sing.

    2. faf

      Slaan my met n teflon pan en noem my n poes! Hierdie bra het nou net my fokken vakansie gemaak. What a legend!

    3. Author
      griffin

      Seker oor dieselfde rede as wat elke Afrikaanse video wat op Watkykjy verskyn remove word: skaamte

    4. Prof. Bokdrol

      Mmmmm…..depressiepille en rum? Nog nooit daai een getraai nie – skiem ek mag dalk net 'n Rodney Seale doen en dinge op die proef stel wat mens nie aan sou dink tot jy iewers lees dis stout en ontoelaatbaar nie…

    Gooi Comment