DJs Chopper Charlie en Iron Leyden looi Vrydagaand by Sergeant Pepper in Langstraat, Kaapstad weer die kiefste, hardste rock en fokken roll by RAM FKN JAM Vol. 10.
Omdat dit die tiende ene is en dit fokken spesiaal is – soos 'n 'Employee of the Month' foto wat 'n zap gooi – bring die manne hulde aan die oorspronklike motorhead, die ace of spades hom-fokken-self en die undisputed heavyweight champion of the wörld- Lemmy fokken Kilmister van Motörhead.
So expect 'n hele paar Motörhead tunes deur die aand ineengevleg met befokte rock vanaf die Stones tot Jack White en vanaf Iron Maiden tot ZZ Top – solank daar 'n kitaar geslaan word, is die saak fokken pers.
R30 om in te kom, maar post 'n poesgoeie rock en roll video hieronder en ons laat jou dalk verniet inkom. Fokken once.






8 Comments
Check die shit
http://www.youtube.com/watch?v=qQWJog7eYqY
ok,….ek gaan nou biekie bitter piepie….. Chop, wanneer trek julle so 'n party move hier bo in snor city? ons wil mos ook biekie koppe stamp …..nee magtag, maak 'n plan!
Considering die theme, http://www.youtube.com/watch?v=1iwC2QljLn4
Nie te naby om 'n gratis kaartjie te verdien nie, check die:
http://www.youtube.com/watch?v=mZCRsRBPxeQ
Vir jou Charlie
http://www.youtube.com/watch?v=D4aob4zlhIk
http://www.youtube.com/watch?v=x21uw543HVk
https://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=8XAeJpR3xuc#!
Gees. Dis my moerse voorreg om aan te kondig daar is comps vir mainkonyn, Louis, Diggie en koos. En Jagter, jy moet jou kop laat lees.
O ja, mail my by chopper@watkykjy.co.za met julle name vir die deur. En Groot Seun, ons jou hoor ou pellie, wil baie graag daarbo kom speel en skiem 2013 gaan die goue jaar wees daarvoor. Behalwe as die wêreld eindig in 2012, dan speel ons sommer live in die hel. Once.