Pants on Fire by Mercury Live

pants-on-fireHos aan al die Kaapse Watkykertjies! Woensdag, 12 Desember gaan Rob Van Vuuren en Martin Evans jou broek aan die moederfokken brand steek met hoogs vlambare komedie, musiek en totale chaos. Die show sluit ook Franscois Van Coke, Arno Carstens, Conrad Koch en die PaigeMac band in.
 
Hierdie show het die "Standard Bank Ovation Award for Comedy" by die National Arts Festival gewen vroeër die jaar. Na Arno Carstens en Francois van Coke elk so paar tunes gejol het, sal hulle die grapgatte op die couch join en so bietjie uitmekaar gehaal word. Conrad Koch en sy demented puppets sal ook sorg dat jy effens jou hol rek en hom dalk skeur. Entrance is R60 by die deur en R50 online deur www.webtickets.co.za.

Maar hey, kom ons gee sommer vyf fokken double tickets weg vir die show! Dis mos amper Krismis, of hoe? Tune ons sommer net hieronder in die comments as jy die tickets soek. Ons sal die eerste vyf outjies elk 'n dubbel ticket in die klou stop wat dit Woensdagaand 12 Dec by Mercury Live in die Kaap kan bywoon. So fokken maklik soos dit! Laat waai, kwagga!

Deel met jou tjommies!
Gefile in Watkykjy Gigs. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

12 Comments

  1. Louis Pienaar
    Posted December 10, 2012 at 12:46 pm | Permalink

    Hi griff. Stuur bietjie vir my tickets asb.

  2. Die Skim
    Posted December 10, 2012 at 12:48 pm | Permalink

    Dit gaan maar broekskeur, so ek brand om hierdie show te sien!

  3. Die Lang Man
    Posted December 10, 2012 at 12:58 pm | Permalink

    Ek het al my snow jean en kaasdoek hemp aan. Kort net die kaartjies!

  4. Zapatista
    Posted December 10, 2012 at 2:00 pm | Permalink

    Sal `n man kan wys raak met `n paar tickets!!!

  5. Squirrely
    Posted December 10, 2012 at 2:09 pm | Permalink

    Sal kak duidelik wees om daai tickets te score! 

  6. griffin
    Posted December 10, 2012 at 2:20 pm | Permalink

    Right, julle 5 outjies kry elkeen 'n set double tickets. Julle e-mail adress is vir die mense gestuur. Geniet dit!

  7. Die Skim
    Posted December 10, 2012 at 2:42 pm | Permalink

    Awe thanks Griff.
     

  8. Dirk Diggler Diktros
    Posted December 10, 2012 at 6:18 pm | Permalink

    Gelukkige werfettertjies!!  Geniet dit!!!  DDD

  9. Squirrely
    Posted December 11, 2012 at 8:53 am | Permalink

    Thanks Griff!

  10. Bam
    Posted December 11, 2012 at 12:01 pm | Permalink

    Ek is eerste reserwe as iemand cancel asb

  11. Zapatista
    Posted December 11, 2012 at 1:35 pm | Permalink

    Thanks Griff, ek neem an dit include `n R5000 bar tab, en `n kopkou van een van die waiteresessssss!!!

  12. Jigsaw
    Posted December 11, 2012 at 2:29 pm | Permalink

    Jarre da mis ek alwee n fokken bargain…

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>