Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin3 Eiertjies

Shrek gespot oppie N1 by William Nicol Fourways. Die zef moer van ‘n poepol pers Honda Civic gespot in Waverley Pretoria, reg voor die Naskar Motor Spares Shop.
Andre

shrek

pers civic1

pers civic2

Hey Griff

Ek het hierdie BLiKZEM gewaar in Bedford view. En hier is 'n foto van die lekker chicken "Wings" wat ek by Port Edward Spar gekoop het laas jaar.

Groete goed gaan,
Tiaan

20121129_123639

spar chicken wings

Hi Griffin,
Ek het die zaberkoppie gespot in Edenavale
Quintin

magnet 4

Het hierdie twee in Montana gesien…lekker zef!
Carla

uno bakkie

stoffie1

stoffie2

Klomp zefgatte
Cobus

IMG00088-20120822-1717

IMG00123-20121127-0936

IMG00073-20120801-1658

Se maar niks dan is daar niks!
Shaun

IMG00429-20121127-1722

Your life for sale.
O'Reilly

life for sale

Dagse Griffin

Synde dat ek reeds lank 'n roofkyker op jou werf is het ek gereken ek sal ook vir 'n slag 'n bydra (probeer) lewer.

Ek en my vrou was Sondag opad terug van middag ete by 'n kollega taamlik dors toe ons Ontdekkersweg slaan. Ons het by die eerste vulstasie ingepul en hierdie pragstuk gewaar. Ek het gestop en wou eers 'n skelm foto neem tot die eienaar my sien. Ek tune hom toe "this is a kak hot set of wheels my broer, do you mind if I take a photo?" Baie trots se die man toe ja en vra onverskoning dat die kar nie gewas is nie.

Hy het aangebied om my vir 'n spin te vat, maar ek het sy aanbod van die hand gewys… Hy het my darem toe ons terugklim op Ontdekkersweg  met groot spoed en 'n tight angle verby gevat net om te illustreer wat sy vlagskip toe in staat is.

Hy reken die downforce is genoeg dat hy teen 162.5km/h gemaklik onderstebo sou kon ry… "honest truth, I calculated it myself, only couple of adjustments still needed" aldus die eienaar. Ek het gevra hy moet my laat weet as hy dit ooit probeer, sodat ek nog foto's vir die "Alternative Car Mag" kan neem.

Die beste deel sien jy ongelukkig nie in die foto nie. Hierdie wenner het tweakers op die dashboard teen die voorruit wat groter as enige van my bakkie se speakers is. 'n Pragstuk voorwaar, ek hoop hy haal die zefspotters.

Vriendelik die Uwe
mts

Gevlerkte pragstuk agterstewe

Gevlerkte pragstuk vooraansig

Ek kry nie 'n ander email nie maar hier is 'n zefspot prentjie. dis in woodstock
Vrede,
Vetman

stuk kak in woodstock

Check hierdie
Albert

IMG-20120904-00890

IMG-20121118-00211

Yes yes,
My buurman vir my festuur om aan te stuur so hierso!! Dit is die local Pizza joint in Pretoria Wes.
Jacobus

pizza-pallis

Die tjor lyk sommer Vinnig as hy staan spoiler en all.
Jopisan

IMG-20121125-00020

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Comments

    1. Bruno

      Vol strepe en vlerke. Dooskoppe glo dit maak die kar vinniger. Klein breintjies!!

    2. Rienz

      Nou nie om lelik te wees nie, maar voor party mense beledig, moet hulle eers 'n woord reg uitspreek! lol

    Gooi Comment