Laasweek se zefspotters

Spotted in Midland, Perth
Chris

Perth-20121118-00037

More Hulle tune altyd as jy nie vir jouself kan lag nie is jy 'n doos. Hierdie ou maak darem die beste van 'n baie KAKA saak. Seker die sticker gemodify terwyl hey langs die highway sit en wag vir die aasvoels na 'n breakdown.. Gesien in die Vuil Brak River.

kaka

Hierdie mind-boggler ook gesien in die Vuil Brak by De Dekke se garage.. Ek is nie seker wat "stink neusie" beteken nie, maar dit klink baie fishy.. Amper soos daai fishy storie van Gatiep en Meraai en die snoek wat sy tussen haar kniee vasknyp. (Ek weet nie hoe 'n mens kan loop terwyl jy 'n 'n moerse vis tussen jou kniee vasknyp nie, so daai grap maak fokol sense nie eintlik) Dan tune Gatiep mos vir haar ne dit gaan stink en sy tune nee dis okay sy druk sy neusie toe. 
Stink Neusie, there you go. Hoekom jy dit op jou kar sal plak, die fok weet.
Groete
Christo

 

stink neusie

By die Bosvelder in Pretoria. En dis 'n vrou se kar. Kry fokken skaam om 'n Pretorianer te wees.
JM

IMG-20121208-WA0000_resized

Dag Griff,
Waddefok?
Groete,
Prof. Bokdrol

Real Nigga

Hier is die zef petrolkoppie nou , gespot net lang century city, Aapstad
MJ

06122012

Check die blonde "poppie" se nommer plaat.
My fok.
Johann

why-im-hot

Van Chopper oor Chopper se GT-Naai
Chopper

photo

photo2

Lekker Randfontein!
Andre

Randfontein-20121205-00323

Ek het hierdie bra in die parking lot by ‘n klient gespot. Color-coded en alles. The mind boggles.
Henry

zefspotters_renault1

zefspotters_renault2

Yes Griff

Check hierdie zeff etter met sy baba Farrari gespot in Skuils Rivier.
Klein tottie sindroom?
"Lag ma Lekka!!!
As ek eendag GROOT is,
gaan ek 'n Ferrari wees"

Vrugbaarheid en voorspoed
Mollie

Baba Ferrari

Hi Griff,
Die pote skiem mos hulle hoef nie by ‘n rooi robot te stop nie. Surprise!!! Toe le hulle op hulle sy. Die cheese van was vol boewe wat op pad vas om toe gesluit te word. Hulle deurmekaarder as kots uit ‘n tuimeldroer geval.
Thinus

20121129_003

George raak nou donners rof. Wie het n dokter nodig as jy so iemand ken.
Hou dit nat!
Callie

mms_img150278784

Het hierdie outjie in Wilropark gesien
Henry

Roodepoort-20121130-00763

Grif!
Lyk dinge?
Eerlike storie.
Ek het 'n Google streetview gedoen om 'n adres in Table View in die Kaap op te spoor toe ek op die outjie afkom. 'n Porsche 928 (ek dink) met wat my baie smaak na 'n Jurgens aan sy gat gestrap. Befok!

Porsche

In Upington raakgeloop.
Marius

Upington-20121130-00338
 

Deel met jou tjommies!
Gefile in zefspotters. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

9 Comments

  1. Bosotter
    Posted December 10, 2012 at 12:06 pm | Permalink

    Fok my! Waarheen is ons oppad???
    Dog ek spaar almal die R50 by Callie se "dokter".
    1. Moenie trou nie en as jy getroud is – praat met mekaar!
    2. WDF???
    3.Prokureur
    4.Spyker of kap 'n dratie: dit laat die ereksie weg gaan
    5.Beweeg fokken aan!
    6.Budget! Meer plusse as minne = goed!
    7.WDF???
    8.Moenie 'n doos wees nie!
    9.ADT of IMC (SAPS as jy nou moet!)
    10.Begin spyker – sonder 'n sakkie!
    11.Geen idee wat dit is nie???
    12.Drink 'n bier en lyk net fokken oor asseblief!
    13.Jy moet actually WIL werk…
    14.Werk harder of kry 'n ander job of fokken budget beter!
    15.Een woordjie: TIETE!!!
    16.Wat die fok wil jy beheer???
    17.Dischem
    18.Don't sweat the small stuff
    19.Vreet minder swieties en meer groente.
    20.Fokken moenie!
    21.Okay, bietjie minder bier…
    22.Gebruik ander seep en drink rooibostee.
    23.Sorry, Weskoppies toe!
    24.Sien 19.
    25.Sien 23.
    26.Ek het reeds gesê: MINDER fokken BIER!!!
    27.Op die bors, fokken wat???
    Ja, ek het kak baie tyd!
    Geniet dit voluit!

  2. Jonathan
    Posted December 10, 2012 at 2:39 pm | Permalink

    Daai Renault is eintlik 'n standaard model (nie opgezef nie) – dis die nuwe Redbull Special Edition: http://www.iol.co.za/motoring/cars/renault/renault-releases-red-bull-specials-1.1394473#.UMXX2orwI4Q
    Maar al is dit nuut uit die boks, daai kleure bly maar zef!

  3. Kameel Tril
    Posted December 10, 2012 at 5:38 pm | Permalink

    Pis ek nou amper in my broek soos ek vir Bosotter se comments lag.

  4. Werner kaap
    Posted December 10, 2012 at 8:05 pm | Permalink

    Sal smaak om sulke deure op my golf te sit, maar die fokken suidoos sal dit modify met die eerste oopmaak'

  5. Werner kaap
    Posted December 10, 2012 at 8:10 pm | Permalink

    Sal like om sulke deure op my golf te sit. maar die fokken suidoos sal dit met  die eerste oopmaak modify.

  6. Die Vrotkol
    Posted December 11, 2012 at 11:37 am | Permalink

    MY FOK , Is dit nie daai orjanje Golf wat so Twee weke gelede op die ZEFSPOTTERS was nie , Dai Cabbi was mos gezop ?

  7. Die Vrotkol
    Posted December 11, 2012 at 11:45 am | Permalink

    Griff , kyk bietjie Terug , die dom etters wat die Cabbi gesteel het , lyk my het net n LAbo deur conversion gedoen , daai Cabbi is gesteel in Potch ! Recall jy die huilerige storie ?

  8. Prof. Bokdrol
    Posted December 11, 2012 at 2:08 pm | Permalink

    Vrotkol, jy bedoel hierdie een?
    http://www.watkykjy.co.za/2012/11/laasweek-se-zefspotters-51
    Naaahhh….die mags en agterligte en dak-spoiler verskil, en volgens die November 2012 storie was hy al in Maart 2011 in Rustenburg gesteel. Wat wel fokken kommerwekkend is, is dat daar blykbaar meer as een freak op die planeet is wat skiem so 'n afskuwelike custom job is cool…

  9. Die Vrotkol
    Posted December 11, 2012 at 4:30 pm | Permalink

    Diss hy Daai Prof , JA ek het die verhaal ingestuur , Met komplimente van die UWE . Ek moet vir jou gee , well trained Eye bra .
    Alhoewel met die kak zef etters weet n man nooit …Die kans bestaan as jy na die tipe Bloedlyn kyk wat sukle cabbies ry .

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>