Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Dagse bra Griff! Ek was die naweek in my ou hometown, Kleinmond, toe neem my sussie hierdie Hell’s angel en haar boyfriend/oom af. Kyk Kleinmond is nou nie fokken Clifton nie, almal weet dit, dis die Zefside van die Overberg. Dis rof daar, tik zombies oral wat in die dag die strate dwaal en mekaar se koppe kou vir tjoefiegeld. Die kinders byt die honde daarso, en deesdae kou hulle ook die hoenders,piesangs en renosterpiele wat die Nigerians in die hoofstraat smous. Dis zef habitat. Jy kan hom noem soos jy wil, net nie “F**ken Oom” nie..
Onthou om julle groente te eet.
Groete
Christo

Die fletchers

Awe griff
Het hierdie obvious disco-myner in rustenburg raak gesien!
Groete Busak.

disco myner

Randburg is vars!
Alsten

Randburg-20121110-00088

Hierdie cutie gespot by West Rand Retail Crossing
Peanut

west rand

Check die bra uit. Nou weet ons defnintief daar kom n nuwe superman movie uit. Ek het hom gespot hier voor “virgin” active in montana!
Francois

super suzuki

Hi Griff
Het hierdie bad boy buite my hotel in Nairobi gewaar… Nie sterk in Swahili nie, maar Google reken maswali ya nini, kwani wewe ni polisi?… is… questions, because you are the police?
Groete
AB

nairobi

Hey Griff
Firstly will ek net se hoe poes moeilik dit is om iemand in die ry af teneem as hy soos n doos ry.
Anyway check die ou se horing.
En spel my naam reg die keer.
JOE-LENE

horing

Ek het hierdie outjie in Waterkloof opgemerk. Die bestuurder was seker bietjie verdwaal en sy het my vuil uitgekyk toe ek die foto neem…
Groente
Jan

waterkloof

Hey Grif,
Het hierdie ou gesien op die R55 gister, nie seker watse Waterprrofing hulle doen nie..
Groete
Zelda

waterproofing

Gedink jy sal die “transformer” geniet.
Alsten

Randburg-20121107-00050

Hoe lyk dit? Of je wors lus!
Paul
(foto uit Nederland)

wors

Kyk die Zeffer by die dam. Hy is so zef dat selfs sy life jacket ‘Zef’ se. Kyk hoe rev hy sy boterfiets.
Haha
Henry

Zefspotters_Boterfiets_01

Hierdie post is 361 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,467,966 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters