Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant

Deel met jou tjommies!
Gefile in Kief musiek and tagged . Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

10 Comments

  1. #1 Pisscatt
    Posted December 10, 2012 at 4:37 pm | Permalink

    Jong…. uhm…. fok… nee ek weetie ofek daarie laaikie !

  2. Beeg_H
    Posted December 10, 2012 at 5:59 pm | Permalink

    Bittereinder was een van die beste bands by Synergy 2012. Hulle het die skare mal gehad, en gaan nog ver kom.

  3. Dirk Diggler Diktros
    Posted December 10, 2012 at 6:14 pm | Permalink

    Lawaai.  Geraas.  Nie talent.  DDD

  4. kommin knt
    Posted December 10, 2012 at 8:00 pm | Permalink

    jirre!! nou moet ek weer 2 pantera liedtjies luister om te kan herstel.

  5. louwhan
    Posted December 10, 2012 at 8:01 pm | Permalink

    baie geluk met die A in Engels en nogaals vir eerste taal.

  6. Derkie Putter
    Posted December 12, 2012 at 10:12 am | Permalink

    fok… bra Jack Parrow gaan die brasse so sleg se, hulle gaat iewers in n hoekie sit en huil… Afrikaans is net groot genoeg vir een vaak gefokte retro rap bra-star wat kont…roversialiteit soos n yorkie op n pienk leiband rond sleep in n Danville partjie. presoonlik skiem ek hulle is nie naastenby sif gefok of gevaarlik genoeg om ons onderpresteerende jeug se aandag aan te gryp nie, EN daar is te min tiete in hulle vid. Jack vir president (van my local rolbal club)
    DP

  7. Posted December 12, 2012 at 2:12 pm | Permalink

    Het die novelty van nie-tradisionele afrikaanse musiek nie nou al genoeg shine verloor dat ons songs oor topics kan luister wat NIE oor afrikaans gaan nie? God ouens, julle taal/kultuur is nie 'n badge wat julle op ALLES hoef te plak nie.

  8. dona
    Posted May 17, 2013 at 5:41 pm | Permalink

    fok maar jille kan laster joh is j ooit gelowig aan die Here hy is foken belangriker as jul almel so wat as engels met n a gespel word hul het miskien bedoel vir dit en ja hulle is dalk kommin maar hul is beroemd en maak geld en hul lietjies is naai s maar as j niks naais te se het nie hou liewers juw bek

  9. Belhamel
    Posted May 19, 2013 at 12:24 pm | Permalink

    Prof, moet asb nie Dona se gekots lees nie jou oe en hart gaan brand. 
    Dona ek hoop vr jou part jy't mooi tiete anders gaan jy fokken nerens in die lewe kom nie. Bewys dit sommer. 

  10. HOT LIPS
    Posted May 22, 2013 at 3:47 pm | Permalink

    Manne manne ekke dink Dona het so bietjie verdwaal. Sy moet eerder n brief vir Mnet stuur want die fokkers gee om. AS JY WIL NEGATIEF WEES DONA DONA ASSEBLIEF VAN DIE AARBOL AF NE!!!!!!!!!!!!!! lees asseblief stadig want jy kan fokkol vinnig verstaan nie. Ons voel fokol oor jou standpunt.  So Dona van die aardbol af ne!!!!!!!!!!!!!!!
    Jirre lekker naai manne
    oor en uit xxxx

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>