Vyf piele pick-up lines vir die festive Season (wat mag of NIE mag werk nie)

In Snotstories deur Christo Brandbruggies4 Eiertjies

So dis weer “sulke” tyd. En ek bedoel nie dat ek ‘n bruinbeer moet  boelie nie, ek bedoel dis Desember holidays, bra. Krismis. Daai tyd van die jaar wat die stief en -aangenaaide familie kom liberties vat by jou as jy die enigste toffiepenis is wat by die see bly. “Free hollies!” Sien, hulle bly in die stad, maak kak baie zak, jy bly by die see en wees arm, want dis lekkerder by die see, dan kom plak hulle soos vliëe oor Desember by jou. Selfs Isabel Jones sou getune het “that's NOT a fair deal!” of bloot net, “dis poes daai…”
 
Anyway,  jy het hopelik genoeg gespaar om jou kak te pak en kus toe skiet vir so week of 2. Mamma het haar Verimark Tummy-tuck panty en haar vanity case gereed, boetie het sy PSP gepak, (want wie wil nou  met sy tottie lê en speel op die strand?), ousus het haar Fifty Shades of Grey tril-ogie ingepak, (want wie wil nou NIE met hulle broeksnoek lê en speel op die strand nie?)
 
Raaaaait, laat ek nou by die punt uitkom, asseblief. Jannie sit stil daar agter, moenou nie fokken  bobbeDJAGS raak vir Sannie nie. Sienende dat ons buitensporig baie gaan suip, saag en wheelie die vakansie, het ek vir julle ‘n paar tried & tested (fokol tried OF tested) pick-up lines/kak hoererate om op die tjerries te drop as julle uitgaan by die vakansie jols. Results may vary. As jy ryk is behoort jy te boor of ten minste bietjie te krawiets (skulpie te krap) Good luck, aan ons almal!
 
#1. ” Mooi was nog nooit lelik nie, maar VANAAND kan lelik OOK mooi  wees…”
Moenie jouself try befok nie, as jy bobbedjags is, is DIT anyway presies hoe jou brein redeneer. “Meat is meat, and a man must eat.” So moenie rondtos nie, go for the kill, pappie!  Subtiele suggestie soos ogies maak, smile of melktertjies stuur is oud-modies en kak oneffektief, amper soos hierdie arme fokken dwaas by 'n strike (als-opfok-paartie) in Swellendam nou die dag..
 
domnaai
Blykbaar amper so uit die mode soos balhare,beenhare of hemde met moue in Pretoria, (jissis die laaities van vandag ooze van homo-erotika.) Anyway, mik vir die lelike een in die trop en slat haar met daai lyn, as sy vrede gemaak het dat sy die lelike eendjie is en dat dit nie haar kwassie gaan baat as sy haar neusie optrek nie, dan behoort jy ‘n vleisdas te vou voor die vuurwerke afgaan op die 1ste. Asemrowende alliterasie ek weet!
 
#2. “Ek boer vir ‘n lewe..”
Ek sien die game het gechange.  Toe ek 17 was het girls die ouens gezaber  wat goed gebou was, stylvol aangetrek het, of general conversation kon gevoer het wat nie net gegaan het oor John Deere boners kry en hoe kak swartmense is nie. Deesdae is daai blykbaar presies hoe die kêrels die tweeproppe se panties drop.  Dit gaan obviously oor die spreekwoordelike pitte. Die zak. Jy kan poesdom wees met ‘n boepens, solank jy haar Golf 6 paaiement en die GHD kan bekostig, kan jy haar buig oor jou  Hilux se bull bar. Fact. Dis eintlik fokken weird dat met hierdie ouens se poenanie-magnetisme daar nog kak soos “Boer Soek ‘n Vrou” vervaardig word, hulle weet seker dat daai kak nie gaan werk met die res van ons armgatte nie. So nou dra ek maar my game reserve hempie en tune al die girls ek boer. As hulle vra waarmee dan tune ek net “geld” Dit confuse die fok uit hulle uit.
 
Lakots
 
#3.”Djy, is ongoddelik mooi..” (en dan loop jy weg)
Okay jy wonder seker hoekom drop ek die line in Kaaps.. Die ding is, Jozi se girls like mos die Capey vibes, kak exotic en shit en ek het daai by Cheslin gehoor, wat ook ‘n Capey is. As jy ooit by Cafe Havana in Mosselbaai is en  jy ‘n dop order, maak seker jy vra vir die “Cheslin blessing”.Hy gooi net Coke vir die kleur, jy sal lê en slinger as jy klaar is met die tweede dop, hy spielie met kinnes nie my bgroe.. Anyway, apparently  moet jy daai mystery man kak doen. Austin Power styles maar sonder die poes grim tanne en chest hair. Hierdie move werk goed as jy gaan drinks order by die bar, boost haar confidence, dan los jy haar dat haar verbeelding bietjie kan weghol met haar. Party girls boor mos net op die vyfde date, maar elke keer wat jy daai aand oogkontak gaan maak  gaan dit tel as ‘n “date”. So doen ten minste so vyf van hulle, jy maak uit? Haar feelings sal definitief optel vir jou soos die aand  verloop. As jy haar later weer by die kroeg  sien en sy is keen vir conversation het jy ‘n moerse gumboot in die deur. Maar moenie dan aanhou met compliments nie, anders lyk dit of jy ‘n kak selfbeeld het, of dat jy haar wil vermoor en in die woud gaan aflaai, en dit droog die perske bietjie uit.  Wees net lekker met jou timing, jy is heavy oopribbes vir ‘n interception van ‘n ander sneaky naai. Wees op jou hoede met hierdie een.

#4. “Skattebol, HIER, gaan jy nie regkom nie..”
Hierdie is ‘n heavy reverse  psychology move. So lyk die scenario: Jy staan by die bar, sy staan langs jou. Daar gaan ‘n gap oop by die barman, sy kyk vir jou om te clarify wie eerste gaan service kry. Jy kap jou beste Calvin Kleinhans smile/pose en tune haar sy kan maar eerste gaan. Kanse is goed sy gaan hoflik bedank en terug smile. As sy klaar haar drinks gekoop het en omdraai fluister  jy saggies in haar oor die bogenoemde.. Sy gaan skiem waddefok!?? “Jinne die ou is nie fokken mooi nie so hy moet seker kak ryk wees of famous dat die tjerries hom so seksueel tyster in publiek.” Nou het jy haar aandag, pappie. Jy’t haar ‘n VET 180 manoeuvre gekap. Nou speel  JY net hard to get, maar “change jou mind” oor haar so halfpad deur die aand dan kielie jy verseker die stinkgogga..
 
#5. “Ek is nie lelik nie, ek’s ‘n ANDER tipe mooi..”
Kyk bra, as jy moet resort na hierdie enetjie het jy obviously nie ‘n baie goeie impression gemaak nie. Sy’t jou seker uitgeskeef of dalk net straight vir jou getune jy’s ‘n fokken DOG.  Daai gebeur, selfs met ‘n oil painting soos myself. Party bitches is net hoere, jy check? Moenie dat sy jou afsit nie bra, maak die beste van ‘n kak situasie. Ek het al baie lelike bliksems gesien met BAIE mooi tjerries, en ek praat nie net van Seal en bra Jack nie. Die ding is, as ‘n goose lag vir jou kak grappe is jy halfway there. Then again is Casper de Vries vir baie mense poes snaaks maar ek sien nie dat die tannies queue backstage om sy kop te kou nie. Dit gaan meer oor die confidence vibes wat jy moet uitstraal. Onthou net daar is ‘n moerse verskil tussen confidence en cocky jagsheid, so moenie ‘n dom naai wees nie. As die bogenoemde pointers jou nie help nie, drop so twee Panados in haar Pepsi, maar hulle se Disprin en Coke werk beter.
tik

Christo BrandbruggiesVyf piele pick-up lines vir die festive Season (wat mag of NIE mag werk nie)

Comments

  1. Knortoffie

    Beste pick up line : as ek jou toelaat om my piel te suig, sal jy dankbaar wees?

  2. Prof. Bokdrol

    Onlangs hierdie een gelees: "Jy herinner my aan my kleintoontjie – want jy's klein en oulik en ek gaan jou vanaand in die donker hard stamp teen die tafel."

Gooi Comment