Watkykjy exclusive: Luister na Soundgarden se nuwe album – King Animal.

In Kief musiek deur griffin3 Eiertjies

Hey maats, gee Soundgarden se nuwe album, King Animal bietjie 'n luister. Dis 'n lekker pre-release stream en is slegs op Watkykjy beskikbaar. Die album kom 16 November uit en ons sal vir-fokken-seker vir julle bietjie van die copies gee. Hoe klink vyf copies vir vyf wenners? Ons maak dit sommer die exclusive album. Meer info volgende week. Nouma fokken piele dan.

Crank eers jou fokken speakers!

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy exclusive: Luister na Soundgarden se nuwe album – King Animal.

    Comments

    1. adele

      ek weetie.  ek het soundgarden eers onlangs ontdek, en hierie stuff klink biekie tame.  miskien moet mens jonk, stoned and pissed off wees om decent musiek te maak.  as jy sober, rehabilitated and happily married is, is jou musiek flou.

    Gooi Comment