Waddefok het met MTV gebeur? Hier is die antwoord…

In Kak companies deur griffin10 Eiertjies

Deel met jou tjommies!

    griffinWaddefok het met MTV gebeur? Hier is die antwoord…

    Comments

    1. fief

      ouch, right in the childhood! fok mtv in elk geval hulle is klomp poese.
      o ja so gepraat van gwhap. al het ons generasie music videos gesteel daai tyd, dink hulle regtig die volgende generasie sou dit nie gedoen het nie? geen fokken wonder ek besit nie n tv nie

    2. 16 and pregnant

      Ek het gedink om n kanaal te begin en dit”Stupid shit reality channel” te noem en dan net musiek te speel. Dit voel vir my of dit behoort te werk.

    3. Prof. Bokdrol

      Jirre, dis briljant – ek wou 'n paar aandklasse in Sarkasme 301 gaan loop by Zirkie na aanleiding van sy Justine Bieber review, maar hierdie ou is amper die fokken Grand Master. Dis ongelukkig ook tragies waar – somehow het al die snotkoppe wat grootgeword het met die Internet om een of ander makabere fokken rede dit in hulle koppe gekry dat digital stuff somehow eindeloos en wonderbaarlik uit die niet opdoem vir hulle eksklusiewe genot as 'n gawe van die Jirreheesus. "Neeeee fok bra, ek soek nie jou zak nie – rip ons stuff soveel jy wil, asseblief! Help jouself, dit het ons fokkol gekos om musiek te leer, en instrumente en gear te koop en al daai shit." Jy weet mos, die hele wêreld werk so – jy kan enige tyd inpull by Wimpy of Kenfucky of McDonald vir gratis burgers, en as jy in die kak is as die Pote jou bust met 'n bankie dan staan elke porkyrear in die stad tou om jou gratis regsadvies te gee – en as jy 'n rooi uitslag tussen jou pubes ontwikkel na 'n nag van passie saam met daai chick wat jy buite Drop Zone se toilette opgetel het (nadat hulle jou for free laat ingaan het en jou die hele aand met gratis hooligan juice gegooi het – hulle betaal mos fokkol huur en die dop is geskenk deur die Salvation Army) kan jy die naaste spesialis bel (op jou selfoon wat jou Rfokkol.fokkol per maand kos) om jou vir love en charity te kom uitcheck en gratis medikasie te los vir daai ongerieflike gejeuk. Ek wil nou nie soos 'n selfvoldane sanctimonious ou kont klink nie (OK fok, ek wil…) maar dit gee mens nogal 'n nice gevoel as jy in 'n shop harde skille neersit vir daai nuwe CD. Daar sal diegene wees wat skiem Sigismund Neukomm (ek fokken sweer) se Missa Solemnis is geldmors, maar na my beskeie mening is dit sublime – alhoewel, ek skiem die meeste stuff geskryf deur dooie vetgat Duitsers in tights met makeup en gepoeierde pruike is soos 'n acid trip sonder acid. Dieselfde geld vir my CCR Gold wat ek altyd in die cabbie luister, asook die Best of Yello wat ek hopelik vir Krismis kry, as ek nou hard genoeg by die beterhelfte geskimp het en as die Mayans ons nou nie regtig buttfuck so 'n paar dae voor 25 Desember nie en ek actually halfpad nugter onder die Krismisboom wakker word. Hey! Daar klop Dr. Onk aan die deur – hy gaan nou saam met my sit en swot aan die eerste module van Zirkie se Sarkasme 301 kursus so ek moet nou fokof – hic…

    4. fief

      Prof. Bokdrol, behalwe dat ek lekker gelag het vir jou comment het
      dit absoluut geen fokkol sin gemaak nie!

    5. fief

      fok, griff delete maar die vorige comment, ek wil nie n troll wees nie

    6. Prof. Bokdrol

      Whaha! Sorry Fief, the Internet is forever (behalwe as jy die blog administrator is en jy jou eie fokops kan regmaak.) Interessante stelling van jou daai – na 'n paar biere en 'n trippel brannas of twee on the rocks maak fokken alles vir my sin…

    7. Prof. Bokdrol

      NS: Wat ek eintlik bedoel met daai lang sinnelose kakstorie: as ek nou die video reg verstaan het (met of sonder brannas) tune daai ou in die video basies vir die chick fok jou, julle fokken brats wat stuff steel en pirate het die musiekbedryf so opgefok ons kan nie meer bekostig om 'n nice verskeidenheid stuff te doen nie, en nou het jy die fokken audacity om te bitch oor die goed wat jy in elk geval for free kry nadat jy en jou teenybopper tjommies die mark opgefok het. Maar dis net my beskeie opinie – sal vanaand as Dr. Onk kom kuier hoor of hy saamstem.

    8. Author
      griffin

      Ons kan net hoop dat dieselfde met MK en KykNet sal gebeur, maar die ouens sal aanhou lieg oor hulle stats om adverteerders te lok. Suid-Afika het 5 miljoen mense wat Afrikaans praat, waarvan beswaarlik helfte DSTV besit en nog minder na daai kak channels kyk. In fact, dit maak nie eers die top 10 nie.

      1. SuperSport 1 on DStv (1.4%)
      2. Movie Magic (1.2%)
      3. M-Net channel on DStv (0.9%)
      4. Discovery channel (0.9%)
      5. Movie Magic 2 (0.8%)
      6. SABC 2 on DStv (0.8%)
      7. SuperSport 2 on DStv (0.7%)
      8. SABC 3 on DStv (0.7%)
      9. SABC 1 on DStv (0.6%)
      10. BBC Prime (0.5%)

    9. fief

      maar is daar nie n mtv2 nie?wat meer luisterbare musiek speel as die justin bieber pothole country kak?

    Gooi Comment