Sondag. Skêre met skietgoed.

In Skêre met skietgoed deur griffin3 Eiertjies

Kom ons doen dinge vandag bietjie anders. Hier is 'n skêr wat jou wys hoe om jou geweer te field strip.

griffinSondag. Skêre met skietgoed.

Comments

  1. Belhammel

    Ai Korporaal, verduidelik gou weer asb! Ek sukkel om aandag te gee…

  2. Belhammel

    Sy vat ook maar haar tyd…
     
    Op my dag moes ek onder 30 sekondes veiligheidsmatreels uitvoer, uitmekaarhaal, aanmekaarsit en toets vir werking met n halstarige korporaal wat wens om my Butt-kop toe te jaag. 

Gooi Comment