Prime Circle launch hulle vyfde album, “Evidence”

In Kief musiek deur griffin8 Eiertjies

Ons het gister vinnig 'n draai gaan gooi by die SABC se studios in Auckland Park om 'n preview van Prime Circle se nuwe album, Evidence te kry. Die ouens het so paar songs gejol en so paar vinnige vrae beantwoord.

Evidence sal so teen volgende week op die rakke wees maar ons het reeds die album, so julle kan 'n review en meer info hier op Watkykjy verwag teen die tyd dat die album release word.

Hier is 'n vinnige opsomming van wat jy kan verwag. Verskoon die tosserige video en sound. Ons het sommer net die handy cams geryp oppad uit en vergeet om ons sound in te pak. Ons sal daarvoor opmaak met 'n lekker kuier session en 'n one-to-one met Prime Circle een of ander tyd. Sommer so langs 'n fokken braai of in 'n pub of iets. Maybe nooi ons een van julle outjies uit ook…

Prime Circle - Evidence

griffinPrime Circle launch hulle vyfde album, “Evidence”

Comments

  1. fief

    EEEEEEE……OOOOOOOOOO…..NOOOOOWWWWW, fok ek is al gatvol hiervoor, al die fokken musiek klink dieselfde

  2. Prof. Bokdrol

    Opinies verskil gelukkig – Dr. Onk is van mening mens kan wel 'n dratie of twee kap oor die cover van daai album.

  3. fief

    Hahaha. Prof. die cover het nie veel te doen met die musiek nie!maar ja jys beslis reg oor die cover

  4. Jo Poos

    hierdie band is baie professioneel… maar hulle klink soos 'n mengsel van Creed en Nickleback. nee dankie.

  5. Ma se Hare

    Wel, ek geniet altyd n mooi girl wat lelik sit…..

  6. Prof. Bokdrol

    Sy kan sit waar en hoe sy wil…op my gesig is dalk 'n goeie plek om te begin?

  7. Koos Die Doos

    Jo Poos, is jou mening betrokke by DIE album, of maak jy net jou bek oop om geraas te maak.
    Anyway, Creed is een van my gunsteling bands, so bietjie meer Tremonte in die kitaar werk van my kant af kerels, veral omdat julle saam hulle getoer het. Hoop julle het baie geleer by die oom!

Gooi Comment