Nuwe talent: Colli and The Rockets.

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Colli and the Rockets is 'n nuwe Jozi Town based Indy band. Hulle het hulle eerste single, Harvey self record en produce en jy kan dit hier op Watkykjy 'n luister gee. Hulle is ook op Interwebsradio ge-playlist.

Hopelik sien ons hulle binnekort by plekke soos Park Acoustics. So gepraat daarvan – moenie hierdie Sondag se gig mis nie: Fokofpolisiekar, Tailor, Matthew Mole, Al Bairre, Gil Hockman, Michael Lesar, Toby2shoes, Vittorio, Kgomotso "The Hit", Martin Jonas en John Vlismas.

Kom ons luister eers gou na Colli and The Rockets:

En hier is twee kiekies (Colli Rocket op vocals en Tinus Pieterse op kitaar):

colli-rocket

tinus

Deel met jou tjommies!

    griffinNuwe talent: Colli and The Rockets.

    Gooi Comment