Ons kom stelsematig by almal se zefspotter submissions uit, so jy sal jou kiekies binnekort hier sien. Ons kry net kakbaie submissions. Moenie komkommer nie, alles sal geplaas word.
YES Griffin
Check die lekker V8 Braai gespot in Australia se oosrand: Cairns
Shot Bra
Christuan
Hoelykit Griffin
Check die wat rol in Cairns , Mad Max 4 shoot seker hier erens
Shot bra
Christuan
Hi Griffin,
Hier's a lekker Zef Isuzu gespot by Cabana Beach Resort in Umhlanga. Tweedens, ek't besef die logo van 'n BMW 530d het 'n (sinnevolle) "hidden message"…
Andrew.
Gespot voor my huis in Centurion
Herman
Hey Griff
Het hierdie Babakak monstrosity gespot naby Menlyn in Pratoria. Pasop hierdie panty dropper (let wel net in Danville) gee jou Fever.
Cheers
GagaPrawn
Yes Griff. Hierdie pink fairy is gespot in Buffalo City. Ergste van als, hy word nie eers deur n chick besit nie!
Carene
Zik,
Moervark gespot hier in Tigervalley, Slaapstad. Hierdie ou maak selfs bacon bang!
Dan in Hermanus, sommer so self gemaakte waarskuwing vir mense wat net waag om met hulle honde op hierdie mense se gras wil kak, fokken pasop! "Kak op jou eie gras". Dis mos lekka by die see!
Cheers
Gertjie
Watkykjy staan op 2,238,542 post views in totaal sedert 1 November, 2019.