Kompetisie

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Hier is vir julle ‘n foto van sommer 3 dose wat kyk wie die grootste doos kan wees en kyk wie kakker as wie kan park by die checkers in vereeniging.

Ivan

Shot Ivan, hoop hulle kry sommer almal ‘n kramp in hulle holle.

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook… as jy ‘n poes op straat sien, neem ‘n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

griffinKompetisie

Gooi Comment