Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Die Jirreheesus help ons – watse abominasie het ek sopas aanskou???  Google skiem die ou is 'n ex-Aussie rugbyspeler wat 'n sangloopbaan begin het toe hy te oud word om te speel – alhoewel om daai grusame gekots "sang" te noem is soos om te sê jy is 'n chef omdat jy sopas self tamatiesous oor jou garage-pie gegooi het. As my oë in my gat gesit het sou ek nou gevoel het asof ek sopas ge-assjab is met 'n rasper ('n fokken groot growwe een…) Ek dink somtyds dit was beter in die dae voor die Internet, toe mens net in die koerante gelees het van mense wat binne hulle eie familie spyker en kinders kry met twaalf tone, drie ore en twee piele…te danke aan tegnologie kan daai selfde mense nou hulle musikale talent uitstal vir die hele wêreld om te aanskou. Eeuuwww…

  2. Willem Wikkelspies

    Die probleem is wanneer hy kak sal hy nie sy eie gat kan afvee met daai guns nie…

  3. johannes

    Jirre jissis gots, 1 minuut (ja dis hoe lang ek kon uithou) wat ek nooit weer sal terug kry nie. Dankie vir fokkol.

  4. Bokbal

    ek vangie dittie

    ek haat naar dronkgeit… wens die kots wil kom ….wil graag laap./.uitpass..,.waars F11

  5. Vuil Uil

    Gott in himmel .. uit watter gat het die blerrie skuim uitgekruip … lyk of sy ma hom op sy kop laat val het toe hy klein was, en hom toe in sy ballas geskop het omdat hy te veel moeite was ..

  6. Piele

    What the hell, kan nie glo iemand het actually die geld gemors on so 'n k@k video te maak nie. Dis waardevolle biergeld in die druin!

  7. Hot Lips

    Hello manne ek spaar myself al die pyn en lyding ek lees net julle comments en siedaar my siel en ore is die kak gespaar. Hahahahaha.
    Thanks Prof

  8. AgterInnieVan

    Kyk, ek het laas die kak moes deurmaak toe my skoonma my op haar anne dogter gevang het – gee die Bliksem n doos sterk Bells- nee …gee dit vir my, somma 7 van hulle en n paar Oostenrykse paal dansers van Tweasers om oor die kak te kom…..

  9. David

    Jacko, boet, iemand moes die al laaaankal vir jou gese het. Jy is 'n individual, POES

  10. GrootSeunBreeBors

    jissis, maar dis snaaks! ek skiem die ou het ge OD op rittelin toe hy jonk was, nadat sy ma hom aspris op sy kop laat val het! En daai klomp woeste wannabe punks…hehe…neet wat pappie, dis entertainment op sy beste! viva jacko, VIVA!!!

  11. Prof. Bokdrol

    VIVA inderdaad – Vokken Ingeteelde Vokkers uit Arse-strayleehah.

  12. LuSvirViS

    Haai ouens, ou Jacko is nie te bad nie. Ek het al erger ouens by die rugby gesien na hulle met coke en klippies deurmekaar was. Jacko kook!!!! (ek hou net nie van aussies nie..)

  13. Lucky Luke

    Dit lyk eerder asof die Jacko sukkel met 'n drol wat vasteek….dwars vasteek. Dan moet dit ook fokken erg wees as jy heeldag jou biceps so wil probeer wys…shame man. 
    Oh, en die song is kak. 

  14. Lucky Luke

    Nee eDs, die ou lieg. Mens benodig eers 'n brein voor dit kan seer word.

Gooi Comment