Hierdie maak my so fokken kwaad dat ek net veertien woorde daaroor kan skryf:
Hierdie post is 150 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,072,968 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Hierdie maak my so fokken kwaad dat ek net veertien woorde daaroor kan skryf:
Watkykjy staan op 1,072,968 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Fokkit weet jy….Dis talentlose konte soos die wat my skaam maak om teerken ek het Afrikaanse bloed.
Fokken doos. As ek die kont ooit moet raakloop klap ek die gel uit sy hare uit.
Daar is dit nou, ek het sopas, 1minuut van my lewe gemors, fok!!!
"Elke liewe dingetjie wat jy doen…" IRRITERENDE klein poes! DDD
Kyk ne…..dit het my ook nou sommer net bevok gemaak…hom sommer n mooi koment gaan los… voken dumb ass.
kont poes style
Ek het ook vir hom 'n comment gelos. Dis mense soos hy wat aangese word deur hulle ouers dat dit baie mooi is en dan maak hulle hul naam poes in idols of so iets.
Die Yanks is reg – die zombie apocalypse het reeds begin, en hierdie poes is hulle cheerleader. Fok, as jy iets wil copy, doen dit dan beter as die original – en fokweet what gives met die halfgebakte metal horns, so by 00:36 en weer by 02:17. Hey, kom ons begin 'n rumour hy is 'n secret satanis, dalk besluit die Moreleta NG gemeente se Kerk Jeug Aksie om hom te gaan fokken stenig met Jurie Els CD's of so iets.
goeie genadige bloedpoes, fok die kak ek gaan slaap
Lekker Telkom vibes. Dis die Telkom Torings in downtown Pretoria in die agtergrond! Kak backdrop vir 'n nog kakker video.
Ek het nou net my finger in my keel afgedruk en gekots – en gril nou nog – wtf
Doos, eintlik laer 'n knie.
Lol
'bollie' style
Kyk hoe veretter is my dag nou! Genadige vok!!! My ore bloei. Sy ma en pa moet ophou lieg en die klein twak reguit sê hy maak kak droog
Ek sal like om die klein kont droog in te klap waar hy nat uitgekom het…
Wonder of die girls wat stupid genoeg is om in die video te feature single is. Want dan is hulle defnitief stupid genoeg om my te date 😀
Fok ek wens ek het daai oom se poes vinnige trekker besit. Sou nou daai wiele laat rook het na die cd shop om vir my hierdie treffer te loop koop, dis poes cool!
wat in god se naam doen julle
fokken SIES!!!! Afstootlike klein kont!!
Ek het sopas dommer geword deur daai te kyk… ghoooot!!!!!
Wat n DOOS!
Autotune Much?
Fokkit my neef skiet al weer nuwe laagtes in!
Soos in die boek staan Tussen Berge en dale oorals val die Afrikaans! – HAT bl 142
mens skaam mens altyd jou oe uit kom uit vir family, well done jy het die van der Westhuizen finaal tot die afgrond gedra, nie eens Joost het dit so opgefok nie!!!!!!!
Ek moes dit 2 keer kyk (net om seker te maak). Ek het vir 'n oomblik gedink ek het een of ander faktap droom gehad, maar nee, die lieplapper het actually 'n kak tune gevat en nog kakker gemaak.
Ek hoop vir sy part sy ma het hom nog lief.
Lady GaGa. Definitief.
Derp van der Westhuizen?
Daar is nou uiteindelik onbetwisbare bewys dat hoere en spietkops wel kinders saam het. Wat ‘n idiotiese klein boudkappende komkous.
.
Brand hom met petrol ….die R12 n liter is dit werd….
.
wat i pot poes, sing hy mori oggind dai tos in die kerk?
Die woord is poes, SUPER-POES
kaptein skuim sin was darem beter, kyk vir lang arm style
Fok tog, iemand bliksim asb sy tande uit vir my
Geld gee jou grootheids waen. Geen realistiese Afrikaans sprekende mens sal sulke kak namaak en voorgee dis super awesome nie. As dit n parodie was sou ek nog gedink het dis redelik snaaks, maar aangesien die doos dink hy is amazing beteken dit net een ding – "PAPPA BETAAL sodat ek AWESOME kan wees!! "
vir sulke ryk verwaende etters het ek net twee woorde : JY IS N DOM POES!
ok so dis 5 woorde… whatever, dis beter as 2…
Wat n fokken holnaaier is dit nie wat voorgee hy soek doos…goei fok hy het n goeie poes klap nodig om hom in n ander liedjie te moer.
Ek sweer op my HELE fokken lewe die ding is gay… liewe vader ek wens mense soos hy kan net in ;n sloot poes en vrek… sy ma moes hom ytgeskop het yt die huis met al sy kak idees… Hierdie ou is nou 'n klassieke kak streep met gel in… Dirk… Fok jou
nee goeie fok! om te dink dat ek dalk eendag vir sulke poeste sal moet klasgee! sy ma en pa moes beter voorsorg getref het, want dan was ons almal nou hierdie moerse tagedie gespaar
Riana! Ek wil nou nie klink soos 'n stalker of een of ander freaky Internet perv en Interpol asook die helfte van België se aartappelboere op hol jaag nie, maar vertel nou bietjie vir die oom – is jy 'n donkerkop?
hahaha prof. Ja ek is! en as ek mag vra, wat het gelei tot hierdie random, en blykbaar onpervertish vraag?
Riana, so op 'n roundabout way was Juliette Lewis en ander super-hot donkerkoppe die oorsprong van my vraag:
http://www.watkykjy.co.za/2012/11/synergy-2012-score-2-dboule-tickets-om-the-prodigy-te-gaan-kyk/comment-page-1/#comment-32684
En boonop alles weet ek waar om 'n foudie van jou liefdeslemoene hier op WKJ op te spoor – ag jirre tog, daar is my Calvinistiese kuisheid alweer vierkantig in sy moer in, en dit op hierdie heilige Sondigedag nogal…
Nee fok my het nog nooit sulke tragiese kak gehoor nie kan niemand vir hom se hy sing kak hy lyk kak en hy spring soos n fokken hout mannetjie rond nie. Ek stem saam met jou Aapstert hy het sekerlik vroulike organe sien geen pester tussen sy bene nie. Nee sy ma en pa moet bykom en vir hom se h het fokkel talente nie want hoe hou jy dit as hy n hele cd maak – fokken niemand sal dit koop nie.
Hi prof eerste keer wat ek die woord liefdeslemoene hoor – wat sal jy dan nou te se het vir kortgat?
hahaha prof, ek het al baie comments gehoor oor my sogenaamde "liefdeslemoene", en tog laat jy dit so liries klink. en daarvoor bedank ek jou 😉
Checkityt, Kortgat: http://tinyurl.com/dywxuqn
Was dit nou fokken nodig, Prof? Nou moet ek alweer klas-verlaat, Fokkit!!!!
Daar het ek alweer n semi! Ai Prof ek probeer ophou….
ek moet erken prof, ek het amper my boobs 'n size kleiner geskrik toe jy vra of ek 'n donkerkop is. Het gedink dat iemand my ware identiteit ontrafel het haha
Riana, jy sal blykbaar 'n hele paar keer moet skrik voor dit enigsins 'n wesenlike verskil gaan maak – en wieookal jy is, ons kan wel na bietjie vernuftige speurwerk berig die kanse dat jou ware identieteit dié van 'n drag queen genaamd Riaan omtrent nul punt fokkol persent is!
Ai tog….hoe smag ek dan nou weer na so paar vars tiete…….
Ja Nee Prof, ek stem saam met jou. Dis hoog tyd om daai idee weer te verfris en dalk ander dames uit te daag.Miskien vir 'n duik foto op 'n vrydag aangesien dit deesdae so warm is.
Riana eks seker jou identiteit sal beskerm bly. Die ous weet as hulle praat sien hulle niks meer nie.
Ek hoop julle kry maagpyn oor jul lelike comments en taal gebruik ! Julle almal het al voute gemaak , die wie oordeel sal ook geoordeel word !*
SKAAM JULLE, wys ons eerder jou skaamlippe en spaar ons jou ge-fokken-kerm.