Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin3 Eiertjies

Huh? Waddefok?! Hoekom duik ons so vroeg? Ons het 'n vote op Twitter gevat en hierdie was 'n spesiale vote gewees.'n Klomp mense het besluit dat ons almal vandag werk moet bank en sommer in die fokken oggend moet duik voor meeste mense nog besluit om werk toe gaan. As jy by die graft sit, fokken sneak uit en gaan huistoe. Jy kan voor jou TV aan die slaap raak met vyfdag krieket, of 'n dratie kap. Of in daai simpel groentetuin gaan werk aan jou pap tamaties. Die weer in Gauteng is in elk geval so tos dat mens net 'n DVD wil gooi en 'n pannekoek in jou gesig wil afdruk…

Fok werk vandag!

Onthou om in te skryf vir daai heavy room-en-tamatiese getaway vir jou en jou stukkie. Anders het ons nie veel meer as dit om kwyt te raak nie, behalwe dat dit nou naweek is, en dat jy permisie het om te fokken duik!

Mens kan ook nie jet ski te lank buite los nie, of een of ander skêr beklim die ding en los haar DNA orals oor die seats…

jet-ski-duik

En hier is vir julle 'n super special bonus video wat ons in Australie gaan skiet het oor die naweek. 'n Krimpie op 'n trekker:

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. BloedOester

      Daai opblaas swembaddens moet NASA kwaliteit wees om al daai punishment te vat.
      Fokkit.

    2. #1 Pisscatt

      nei maaris lekka !  Fokken Vrydag uitfokkenuindelik !!
       
      Jirri maar ek sal laaik om daai goose so biekie van My dna te gee !!

    Gooi Comment