Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin3 Eiertjies

Onthou, jy kan nog daai Versus Wines hampers wen. Click net hierso. Ons het volgende week weer 'n hele rits kompetisies waarin jy stuff kan score, so hou daai ogies oop.

Vandag duik ons weer vir 'n slag met komplimente van Blink Stefanus bier:

Is jy al klaar met jou week se admin kak by die werk? Moenie worry nie, slip net uit by die werk en gaan grawe daai rooi onderbroekie en jou snorkel uit. Dis naweek, kom ons fokken duik!

kaalgat-duikertjies

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    Gooi Comment