Bizarre Bedonderde Donderdae – Die Hoed

In Bedonderde Donderdae deur griffin9 Eiertjies

Die cherrie kry 'n hoed as persent van haar lover af en hulle word interrupt deur 'n orige vriendin wat haar klein kak van 'n laitie unannounced kom afdrop om ge-babysit te word omdat sy wil gaan shopping doen. Party mense het ook geen fokken maniere nie…

Deel met jou tjommies!

    griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Die Hoed

    Comments

    1. fief

      goeie liewe fok daars koffie by elke gat uit wat in my lyf is, liewe jesus

    2. #1 Pisscatt

      Die nou pisscool !!!!!!!!!!!!   ha ha ha ha aaa hah ha

    3. Rum Pram

      "Het hy al sy inspuitings?"
      "Natuurlik"
      "Jy bederf hom"
      Ek moes ook werk vir my inspuitings toe ek so jonk was.

    4. Dirk Diggler Diktros

      Goeies.  Vat vitamine groen en gee nog.  DDD

    5. Prof. Bokdrol

      Whahaha…"Ons kan net cuddle" Great gedoen, die video is die beste deel van hierdie partikulêre dag tot dusvêr (alhoewel ek vas glo daardie eer gaan binnekort oorgeneem word deur my derde dop vir die aand – of dalk die vierde of vyfde een of so, sal nog besluit wie is die wenner.) Ek wil nou nie klink soos die ringleader van 'n kiddie-porn netwerk iewers op 'n aartappelplaas in België nie, maar is dit net ek of is dit wel bietjie creepy hoe daai laaitie die dude se package uitcheck so hier by 01:13 rond? En gepraat van aartappels en packages: Maandag het my 'n fokken pot-shot in die ballas gegooi met die grootste marrafakka van 'n aartappel wat hy in die hande kon kry – my oë traan nou nog. Moes 01:00 opstaan om te begin graft aan al die tos deadlines vir vandag, teen 03:00 na die 3rde glas wyn toe ek klaar gatvol is vir werk (en moes nugter raak voor 05:00 se badtyd) so bietjie op WKJ 'n verdwaalde Huisgenoot intekenaar se speen getrek (waaroor sy subsequently blykbaar haar snoet op 'n plooi getrek het – hopelik het sy intussen die nuutste doily patroon klaar gehekel en bietjie gechill) en die res van die dag was soos 'n BDSM weergawe van die Kama Sutra tussen my en Maandag, wie my vir so 10 ure verder in elke denkbare en ondenkbare posisie ge-assjab het. Dank fok dis nog net 4 dae tot die naaiweek…

    Gooi Comment