Wen Red Hot Chili Peppers tickets en ander vet pryse!

In Kompetisie deur griffin1 Eiertjies

Interwebsradio en Zefshop hou een van die maklikste kompetisies ooit en die prys is fokken huge, my china! If you are a soutjie and not make out win-rhcp-ticketsso lekker from read the Afrikaans taal, this whole competition will be put amongst the Intewebsradio’s  Facepoes page in the English, so don’t bekommer so much, OK? OK.

Daar is tien pryse up for grabs en hier is wat op die spel is:

Eerste prys (at least fokken R3000 werd):

  • 'n Stel double ticket na die moederfokken Red Hot Chilli Peppers se sold out concert in Joburg.
  • 2X Mumford & Sons T-shirt
  • 1x Mumford & Sons totebag
  • 1x The Lumineers CD
  • 1x The Velvet Underground (deluxe CD)
  • 1X The Avett Brothers – The Carpenter CD
  • 1X The Killers – Battleborn (deluxe CD)
  • 1X Mumford & Sons – Babel (deluxe CD)
  • 1x Bloc Party – Four (SA Tour edition CD)

(Foto van so paar van die pryse. Daar is te veel)

interwebsradio-competition

Tweede prys (waarde – ongeveer  R1700):

  • 1x Zefshop Die Antwoord hamper ter waarde van ongeveer R700
  • 1x Mumford & Sons totebag
  • 1x The Lumineers CD
  • 1x The Velvet Underground CD
  • 1x The Avett Brothers – The Carpenter CD
  • 1X The Killers – Battleborn (deluxe CD)
  • 1X Mumford & Sons – Babel (deluxe CD)
  • 1x Bloc Party – Four (SA Tour edition  CD)

(Foto van Die Antwoord hamper)

die antwoord hamper

Derde prys: (waarde – ongeveer R1100)

  • 1x The Lumineers CD
  • 1x Mumford & Sons totebag
  • 1x The Velvet Underground CD
  • 1x The Avett Brothers – The Carpenter CD
  • 1X The Killers – Battleborn (deluxe CD)
  • 1X Mumford & Sons – Babel (deluxe CD)
  • 1x Bloc Party – Four CD (SA Tour edition CD)

Vierde en vyfde pryse elk (waarde – ongeveer R600 elk)

  • 1x Avett Brothers – The Carpenter
  • 1x Killers – Battleborn (deluxe CD)
  • 1x Mumford & Sons – Babel(deluxe  CD)
  • 1x Bloc Party – Four CD (SA Tour edition CD)

Sesde tot tiende pryse elk (waarde – R300)

  • 1x Mumford & Sons – Babel (deluxe CD)
  • 1x Bloc Party – Four (SA Tour edition CD)

Hoe skryf jy in om hierdie awesome prys te wen?

  1. Jy moet Interwebsradio op Facebook volg – https://www.facebook.com/Interwebsradio?ref=ts&fref=ts
  2. Jy moet Interwebsradio op Twitter volg – https://twitter.com/Interwebsradio
  3. Jy moet Zefshop op Twitter volg – https://twitter.com/Zefshop
  4. Luister Donderdag 11 Oktober tussen 14:00 en 15:00 na Interwebsradio – http://www.interwbsradio.com. Jy gaan lekker tunes hoor en tussenin sal daar twee DJs wees wat oor die kompetisie gaan praat. Hulle gaan 'n spesifieke produk wat op Zefshop beskikbaar is mention gedurende die show.
  5. Jy moet die produk wat hulle mention op Interwebsradio Tweet na @interwebsradio en @zefshop gevolg deur die hastag #ZefPeppered. Jou tweet sal dus so lyk: Hi @interwebsradio en @zefshop. Die antwoord is "Malema kakpapier" #ZefPeppered
  6. Let wel dat "Malema kakpapier" slegs 'n voorbeeld is, en nie die regte antwoord is nie, jou nool.

Reëls:

  1. Jy moet aan al die vereistes voldoen soos hierbo genoem, so sit jou fokken leesbrille op en lees weer mooi deur alles.
  2. Ons gaan die #ZefPeppered hash tag monitor, so maak seker jy spel die fokken ding reg.
  3. Aan elkeen van die korrekte Tweets sal 'n nommer voor gegee word en ons sal random nommers vir die 10 pryse kies deur http://www.random.org/ te gebruik. Duplicate Tweets word uitgegooi.
  4. Die een stel Red Hot Chili Peppers double ticket is slegs vir die Johannesburgse show. Ons sal na mense se Twitter profiles kyk vir hulle locations om vas te stel of hulle qualify. Dis dalk 'n goeie tyd om nou jou profile te update. Indien iemand van die Kaap af byvoorbeeld die tickets wen, skuif hy bloot oor na die tweede prys toe en ons re-draw vir die groot een, tensy daardie persoon wel self by die concert sal kan uitkom in Joburg, of daardie naweek in die omgewing is en dit sal kan maak vir die show.
  5. Die Red Hot Chili Peppers double tickets is nie vir 'n fok transferable nie. Ons gaan nie vir jou tickets pos of e-mail nie. Ons gaan jou by die concert ontmoet en self die special bandjie om daai pap gewriggie van jou en jou tjommie sit. En dan 'n foto neem en op Facebook en Twitter sit. Ouma sal moerse trots wees op haar kinners.
  6. Daar sal nie van enige kant af korrespondensie gedoen word of vrae beantwoord word wat ons nie nodig ag nie. Nie tydens die kompetisie nie en defnitief nie na die kompetisie nie, tensy jy 'n wenner is van een van die tien pryse. Ons is almal grootmense. Dit gaan nie help om soos 'n fokken kind te huil omdat jy suur is oor jy nie iets gewen het nie. Jy gaan ons net die poes in maak en ons gaan jou ignore.
  7. Die outjies wat tweede tot tiende prys wen se pryse sal vir hulle gepos word ten minste binne twee weke na die kompetisie. Dit hang natuurlik af of die poese wat die trokke met die pos rondry nog strike en kak afbrand op die highways.
  8. Die kompetisie is slegs oop vir mense binne die grense van Suid-Afrika, so jou troeteldier van Burundi mag nie inskryf nie.
  9. Moenie 'n poes wees nie.
  10. Sterkte. Mag die tien lucky ouens wen.

Om jou in die give-away moood te kry, hier is Give It Away Now. Gaan aapkak en dans sommer by jou desk:

Of druk net play en luister na Interwebsradio se kief tunes:

Deel met jou tjommies!

    griffinWen Red Hot Chili Peppers tickets en ander vet pryse!

    Comments

    Gooi Comment