Watkykjy nuus round-up. Week 41.

In Wat is nuus? deur griffin3 Eiertjies

Jagermagie
'n Agtienjarige meisie van Engeland se maag moes verwyder word nadat sy 'n liquid nitrogen cocktail by 'n bar gedrink het. Nogal 'n kak een, want dit het boonop op haar verjaarsdag gebeur. Sy het blykbaar uitasem geraak en heavy maagkrampe gekry nadat sy 'n Jagermeister met liquid nitrogen ingekry het. Dis oor die algemeen safe om kos met liquid nitrogen voor te berei, maar dan  moet al die liquid eers verdamp. Dit is blykbaar die verskil tussen "Kyk hoe kief lyk my drink!" en "Kyk, ek het nie meer 'n maag nie!"

Die arme chick is buite gevaar en sal soortvan 'n normale lewe kan lei. Sy gaan net baie minder kos op 'n slag kan tand en sy moet vitamin supplements eet. RRRRrrrt! – Huffington Post

Gaan Vreet wurms
Oor na 'n minder posh versnappering. 'n Marabs in Florida het die emmer geskop nadat hy 'n verskeidenheid wurms, insekte en kokkerotte gevreet het. Een of ander bright spark reptielwinkel het 'n goggavreet kompetisie gehou waarin die wenner 'n python kon wen. Twee-en-dertig-jarige Contestant Edward Archbold was die wenner, maar het begin siek raak, gekots en voor die shop inmekaar gesak. Hy is later oppad hospitaal toe dood. Die oorsaak van sy dood word nog ondersoek. Ons vermoed dat die oorsaak van sy dood is, dat hy fokken onnosel is. Die slang wat hy gewen het is nou deel van sy boedel. Goeie werk. – Huffington Post

Copy that!
Ons is besig om stadigaan silly season toe te beweeg. Daai sowat agt weke voor krismis. Almal is gatvol gewerk vir die jaar en mense begin al hoe meer lyf wegsteek en kromrug trek. Dis ook 'n goeie tyd vir office pranks en om rond te fok. Meeste van julle is vertroud met die ou "photocopy jou boude en los prentjies op jou kollega's se desk" prank. Dis fine, jy kan dit doen. Moet dit net nie probeer as jy die agterstewe van 'n jong renoster het nie. Dinge kan dalk lelik uitfok. Dis moeilik om vas te stel of hierdie ou net sy hol gesny het en of daar 'n mate van balsak betrokke was. Een ding weet ons vir seker. Dit kan nie fokken lekker wees nie:

Hulk Hogan zaber tjom se tjerrie
Hulk Hogan het sy beste tjommie se ex gezaber en dis op kamera vasgevang. Ongelukkig. Mondkatjies guaranteed. Die video begin waar die heather clemwashed-up stoeier die goose se mat lek en dit beweeg later oor na waar sy mangelhokkie speel met sy vleispyp. Daarna zaber hulle en Hulk moan oor hy soos 'n vark gevreet het voor hulle die gulpvrugpolka begin doen nie. Dis actually heeltemal te fokken sad om verder oor te praat of te skryf, so gebruik jou eie diskresie en kyk die video by die link hier onder (as jy nie by die werk is nie). 'n Porn channel het blykbaar 'n blank cheque vir Hulk aangebied om die video te smous. Die chick aan die ander kant is heeltemal distraught omdat sy soos 'n stuk vleis voel. Snaaks genoeg kan mens niks complaints hoor as haar mond vol vleis is nie…

http://gawker.com/5948770/even-for-a-minute-watching-hulk-hogan-have-sex-in-a-canopy-bed-is-not-safe-for-work-but-watch-it-anyway

 

griffinWatkykjy nuus round-up. Week 41.

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Die Beeld artikel skiem: "Archbold se vriende het ook boodskappe van meegevoel op sy Facebook-blad geskryf." Fok, kan jy daai kak nou glo – hy was actually deel van 'n peer group met kompjooters en Internet toegang?

  2. Bokbal

    Met diè bewyse wonner ek wat John Elton en WhoElse Jurels nou te sê het.
    .
    Klein wurmtjies en kakkerlakke eet is sleg vir jou in vergeleke met die gesonde gewoonte van parra eet. Jirre, tot mat lek is gesonder. Al ruik dit nie aldag so nie.
    .
    Altyd gedog Hulk Hogan is 'n groot poef. Ek trek my woorde terug. Wens ek kan daai Heather se munisipaliteit clem.  

  3. Hot Lips

    Ek wil net se as jy my los om jou foon te antwoord in n vuurwarm spyker sessie in. Vloek ek jou Poes goed my vriend. Useless fok
    Oor en Uit 

Gooi Comment