Watkykjy nuus round-up. Week 40.

Weggooi brak travel die aardbol
Seker so drie jaar terug het Carte Blanche 'n storie gedoen oor Joanne Lefson, 'n Suid-Arfikaanse chick, wat besluit het om die aarde plat te travel met haar brak, Oscar. Sy't die pavement special 'n dag voor hulle hom by 'n shelter sou uitsit gered en dit het haar inspire om awareness te raise vir homeless honde. Sover het sy en haar 10-jarige tjommie vyf konntinente besoek wat meer as dertig lande insluit – 'n afstand van min of meer 150000 kilometer. Met hulle laaste adventure het hulle oor die Grand Canyon gevlieg in 'n helikopter. Die hele storie word ironies ge-fund deur Joanne se verkoop van haar huis, so hulle altwee is homeless. – World Woof Tour

wonderwoef

Naai jou bank
Hello Wisconsin!
Van weggooi honde na weggooi meubels. 'n Werfetter is ge-arresteer nadat 'n cop hom gesien banknaai het. Die ou het blykbaar sommer so op straat sy piel tussen twee kussings van die couch ingewurm en begin naai vir 'n vale. Dit is onseker of die man 'n deposito by die bank gelos het want hy't weggehardloop maar is eventually gevang en by die hotel waar hy werk ge-arresteer. Hy gaan fokken hard moet werk om sy vriende en sy familie se vertroue terug te wen en dis unlikely dat mense hom sommer gaan oornooi om sport by hulle te kom kyk. As 'n ou jou couch naai terwyl jy 'n putty gaan druk, sal hy net sowel sy piel aan jou gordyne ook afvee. Kyk hoe lyk die fokken sif naai! – Smoking Gun

sif naai

Vroteas se kanse hang van Aus se wen af
Ons hou vandag se nuus kort want daar is 'n fokken belangrike krieket match aan die gang. Aus is besig om teen Pakistan te baklei en hulle het nodig om die match te wen sodat die Vrottes ook 'n kans het om te advance in die Super 8's. Aus is tans besig om 'n score van 150 te chase. Sou hulle wen, moet die SA span India beat met at least 3 runs en 'n score van meer as 160. Andersins moet hulle maar die tassies pak en terugkom huistoe. Dis fokken kak om vir die Aussies te skree, maar ons moet maar vandag ons trots sluk en dit doen…

Om op te maak vir die lack of interest vandag, sit ons vir julle 'n fototjie neer van boude. Mooi boude. Superboude.

super-boude

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Wat is nuus?. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

10 Comments

  1. Evert
    Posted October 2, 2012 at 2:47 pm | Permalink

    "5 kontinente, meer as 30 lande en meer as 150000km". 
    Hoe fokken duur was daai huis nie gewees nie?!
    Sommige mense is so kak sleg, hulle behoort nie eers toesig oor diere te kan kry nie, wat nog van kinders maak.
    As mense net hulle diere reg versorg of laat regmaak sal daar nie so baie 'homeless' honde wees nie.

  2. fran
    Posted October 2, 2012 at 3:26 pm | Permalink

    Pakistan het gewen, die chokers moet alweer te vroeg huis toe kom. Nr 1 in al die formate van die game beteken net mooi fokol as jy nie eers in 'n tournament se final kan uitkom nie. Dis sommer Greame Smith se skuld, bleddie sleg naai.

  3. Bokbal
    Posted October 2, 2012 at 3:43 pm | Permalink

    Hê hê.
    Die kommints by die banknaaiery artikel daar annerkant is nogal funny:
    - In other news, the Invisible Woman is feeling unsatisfied and grumpy these days.
    - Some guys get crabs from their one-night stands. This guy got bedbugs.
    - Well, I hope he was wearing a condom. Do you know how filthy roadside couches are?
    - Couldn't have been really good. I mean the couch just laid there.
    - And Jerry (let wel: nie Jurie nie) Sandusky liked to sodomize Lazy Boys.
     

  4. Klipkyker
    Posted October 2, 2012 at 3:45 pm | Permalink

    Doos, Tiete, Boude is koning!!  Meer as wat ons van die Proteas, Chokers kan sê!

  5. #1 Pisscat!
    Posted October 2, 2012 at 6:07 pm | Permalink

    Ooo fok my dis darm maar 'n stel FOKKEN perfect boudjies en bene daai !!!
    Baie BAIE FOKKEN BAIE dankie…..

  6. Die Vrotkol
    Posted October 2, 2012 at 10:26 pm | Permalink

    Ek was nog altyd meer van n Bene , en Boudjie man … FANKS Griff

  7. Klipkyker
    Posted October 3, 2012 at 8:02 am | Permalink

    As ons Chokers gaan deelneem aan die Worldcup van chokers, sal hulle ook nie die finaal haal nie. Fok.

  8. max
    Posted October 3, 2012 at 2:56 pm | Permalink

    Fokken mooi boude – druk liewers my piel tussen hulle in as 'n fokken couch se kussings!
    Salagatle!

  9. troglodiet
    Posted October 3, 2012 at 10:31 pm | Permalink

    Ek het nog altyd gedog 'n sperm bank is iets heeltemaal anders.

  10. Dirk Diggler Diktros
    Posted October 4, 2012 at 5:34 pm | Permalink

    HA-HA-HA trologdiet. baie snaaks blaar.  DDD

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">