Watkykjy interview: Blackbyrd

Ons het iewers in verlede maand gou-gou in ons lunch break gaan chat met die cherries van die nuwe band, Blakbyrd: Samantha Heldsinger, Tarryn Lamb en Tamsyn Maker. Hulle is affie Kaap af en het gevorm nadat Tamryn 'n ad in Gumtree uitgesit het om 'n band aanmekaar te sit. Ons was onder die indruk dat Gumtree nie eers vir gewone classifieds werk nie. Iemand wil jou altyd by 'n petrolstasie ontmoet om jou Uno Fire te koop en 'n lem deur jou hart te druk…

Hulle debut album, Strong het eergister die rakke geslaan en is nou landwyd beskikbaar.  Vir meer info, check hulle Facebook page uit en die interview wat ons met hulle gedoen het. Ons looi ook sommer hulle eerste music video, All For Me hieronder. Dis dieselfde track wat die SABC gebruik het vir hulle promotional vibes in Augustus.

BlackByrd – All For Me:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in wkj interviews. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

3 Comments

  1. Schalk Stander
    Posted October 18, 2012 at 3:40 pm | Permalink

    Waar is die tiete ?

  2. Chopper
    Posted October 19, 2012 at 7:24 am | Permalink

    Yes Schalk, die twee wat daar agter staan en fokkol doen met die guitare kon ten minste bietjie vir ons tiet gewys het!

  3. Jim
    Posted October 19, 2012 at 1:41 pm | Permalink

    Dit het so bietjie te veel van 'n idols vibe hierdie

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">