Sondag. Skêre met skietgoed.

Dis Sondagoggend. Vat jou apie vas.

tattoo-sker

selfs-met-daai-jacket-moet-sy-buig

steek-my-met-daai-mes-om-jou-been

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in skêre met skietgoed, sondag. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

17 Comments

  1. Dirk Diggler Diktros
    Posted October 21, 2012 at 5:41 pm | Permalink

    Ek smag om nr n1 se knaldempers te wees….  DDD

  2. Vuilkak
    Posted October 21, 2012 at 7:54 pm | Permalink

    Ek hoop daai ding skiet haar eie skaam lippe af want God weet, tatoos op ;n vrou is so UNCOOL!

  3. Posted October 21, 2012 at 9:06 pm | Permalink

    O regtig? ek dink tattoos is sexy en ek dink meeste mans sal saam met my stem. Ekself het drie tattoos en was nog nooit spyt nie

  4. Prof. Bokdrol
    Posted October 22, 2012 at 3:13 am | Permalink

    Wel na my beskeie mening het die ou wat daai tattoos moes opsit die coolste job op die planeet.

  5. Kattewales
    Posted October 22, 2012 at 5:10 am | Permalink

    Daai sker met die wetsuit het dan geen skietgoed, net steekgoed…

  6. Klipkyker
    Posted October 22, 2012 at 8:01 am | Permalink

    Riana, so wys ons dan kan ons self oordeel?

  7. Die Vrotkol
    Posted October 22, 2012 at 8:33 am | Permalink

    Jaaaareee , Sondag met n Semi !

  8. petrusposbus
    Posted October 22, 2012 at 10:35 am | Permalink

    Goeie moer ek sal darm nr3 in daai wetsuit duik elke dag van die week. Wie is sy so terloops?

  9. Posted October 22, 2012 at 11:45 am | Permalink

    haha ek gaan nie vir jou skimpe val nie klipkyker. lol en wys ek my tattoos, herken iemand my dalk net en dan is my cover in sy moer…

  10. Prof. Bokdrol
    Posted October 22, 2012 at 1:21 pm | Permalink

    OK Riana, in daai geval los maar die fotos van jou tattoos en gooi bietjie 'n nuwe tiete-foudie - dis mos nou somer, wat van een in 'n bikini? Ag toe 'samblief man, have a heart man…na so 'n flash in the pan van WKJ chicks wat nice foudies begin gooi het is dit nou weer droogte die laaste ruk…

  11. Belhammel
    Posted October 22, 2012 at 1:52 pm | Permalink

    Dankie Riana. Jy is die beste.
     
    Griff waars daai beloofde eiland fotos? Het jy en die kat nou verlief geraak en nou hou jy die pics vir jouself? Ons gaan nie daai stelling vergeet nie…

  12. Posted October 22, 2012 at 1:59 pm | Permalink

    Fokweet. Sy het soos mis voor die son verdwyn. En haar tiete saam met haar gevat.

  13. Klipkyker
    Posted October 22, 2012 at 3:33 pm | Permalink

    Kom nou Riana, luister vir die Prof.  Net so glimsie asb…….Hoe water my mond dan nou!
    En vra vir Fokweet ook sommer waar is Niceboobies, FR, Hot Lips,  Eiland Meisie, en al die ander WKJ Cherries dan nou………?As ek moet gatlek, sê net, ek sal dit met graagte kom (doen)!!!!!

  14. Evert
    Posted October 22, 2012 at 4:01 pm | Permalink

    @petrusposbus
    Dis Lucy Pinder, 'n Engelse groot tiet model. Gaan loer haar uit.

  15. Posted October 22, 2012 at 5:30 pm | Permalink

    haha julle slaag nog nie daar in om my te oortuig nie. Vir nou, val julle pleidooie op dowe ore

  16. Prof. Bokdrol
    Posted October 22, 2012 at 6:18 pm | Permalink

    Riana! Ag toe man – ons vra fokken mooi, toe? As mens jou dag in pervy terme moet beskryf was hierdie Maandag soos om ge-assjab te word deur die Hulk terwyl Jaws jou 'n kopkou gee en daai chick wat die pug borsvoed jou at gunpoint dwing om haar te motorboat. Al wat my 'n glinstering van hoop sal gee dat ek oorleef om Vrydag in al haar glorie te sien (ja, Maandag is 'n cross-dresser en Vrydag is definitief vroulik…) is 'n verbygaande blik van jou liefdeslemoene kunstig uitgestal in 'n bikini-top. Ek het selfs 'n soundtrack vir jou; die enigste frase op hierdie planeet met die woord "Maandag" daarin wat ek sal durf uitspreek vandag:
    http://www.youtube.com/watch?v=3nk1MdWTeao&feature=related

  17. Willem Wikkelspies
    Posted October 22, 2012 at 7:10 pm | Permalink

    Daai eerste girl se guns is nie eers gekock nie. Ma sy lyk gevaarlik want sy like nie net een nie..

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">