Sondag. Skêre met skietgoed.

Dis 'n totale versinsel. Dis 'n fokken leuen. Daar is glad nie skêre met skietgoed op hierdie mildelike Sondag nie. Die rugby was gister so kak gewees dat ons onsself aan drank oor gegee het. Whiskey om meer spesifiek te wees. Toe raak ons gesmet. En neem foto's…

Jammer vir die ongerief so op die Sabbat. Dis al klaar erg genoeg dat julle na Carte Blanche ook moet kyk oor so rukkie. Maandag wag om die hoek vir jou en hy't 'n soutie in sy kettie gelaai. Hy gaan jou square op jou klokke skiet. Of jou op parra, as jy 'n girl is. Niemand word oorgesien nie…

photo

photo2

photo3

photo4

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in skêre met skietgoed. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

8 Comments

  1. Saag66
    Posted October 7, 2012 at 7:39 pm | Permalink

    Fok jou Griff. Jou parties lyk lekkerder as myne.

  2. Dirk Diggler Diktros
    Posted October 7, 2012 at 7:40 pm | Permalink

    A-ha!!  Dis waarvan ek praat!  Dink buite dir spreekwoordelike doos.  (Solank dit net in die regte rigting bly,,,,)  Maar nou ja, ek's so huilerig na die rappy saterdag dat ek nie eers n houtie/stywie kan kap nie.  Kan ek asb daai goose se hartjie panty kry om aan te snuffel vir motivering voor die buurvrou my los vir buurman?  DDD

  3. pieter
    Posted October 8, 2012 at 8:57 am | Permalink

    wat het gebeur met daai goose wat na n eiland sou gaan en ons haar tiete sou wys?

  4. skadu_apie
    Posted October 8, 2012 at 9:54 am | Permalink

    Dis mos hoe n mens partykie hou. Wanneer nooi jy ons biekie Griff…?

  5. David
    Posted October 8, 2012 at 10:02 am | Permalink

    Dames met Dop, kan daarmee saamleef.
    Miskien dalk oorweging skenk aan Tiete met Tequila?

  6. Belhammel
    Posted October 9, 2012 at 3:16 pm | Permalink

    Ek wag self in spanning vir die eiland tiete. Kom nou Griff, ons is nou al lus genoeg. En eks fokken lus vir daai Jura Whisky ook. Met fokken melk.

  7. Die Vrotkol
    Posted October 9, 2012 at 4:30 pm | Permalink

    Hierie is befok !!!  As ek die Black labels bring dan kan dit afgaan !!

  8. Prof. Bokdrol
    Posted October 9, 2012 at 8:31 pm | Permalink

    Twee hompe vlesigheid en 'n phallic symbol -  altyd 'n sukseksvolle image. Of dalk het Dr. Onk net Freud se handleiding misverstaan – hic…

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">