Volgende Saterdag, 13 Oktober, is dit weer tyd vir die Jozi Craft Beer Festival. Dit skop so 10uur die oggend af en maak so 18:00 die aand klaar. Hierdie keer is daar 22 breweries met meer as 70 verskillende biere om te gaan traai. Die venue is Marks Park, Judith Street, Emmerentia en as dit enigsins iets soos die vorige een is, sal daar oogtoffie ook wees. Jirre, daar was laaskeer mooi chicks…
Entrance is R100 online of R120 by die deur en dit sluit 'n bierbeker in. Omdat ons fokken groot harte het gee ons vandag 'n hele klomp fokken goed weg op Watkykjy.'n Stel dubbel tickets na die Jozi Craft Beer Festival is een van hulle. Al wat jy hoef te doen is om ons te tune wat jou brewery se naam sou wees as jy een sou gehad het. Drop die antwoord sommer hieronder in die comments. Ons sal die beste een kies en jou uitsort met 'n stel double tickets. Jy het tyd tot 13:00. Onthou, dit gebeur in Joburg, so moenie fokken simpel raak nie. Hier is die lys van hierdie jaar se breweries om jou brein aan die gang te kry:
Darling Brew
Jack Black
Citizen
Devils Peak
Cockpit
3 Skulls
Copperlake
Clarens
Draymans
Everson
Boston
Brauhaus am dam
James & Agar Brewery
De Garve
Mitchells
Nottingham
Robsons
League Of Beers
Mogallywood
Dog and Fig
Black Horse Brewery
Jorgensens Distillery




26 Comments
Ek sou my brewery "Doos" genoem het, want "Doos" is koning!
Die Runder en Ridder – altyd gedink dit sou snaaks wees om Valiant se mystic boer op ‘n koei te sien ry.
JoburgBierGaanJouMoerDronkMaakBrouery – dis mos 'n mooi naampie vir my "brewery-in-the-sky"!
Groete
Philip J.
Wat van "Bierpens Brouerye" – dit is mos mooi beskrywend!
Groete
Philip J.
TRUCKERS BEST. "For Trucking Good Head"
En as die bier nie lekker is nie dan gooi jy die brewery met klippe en Brand heele fokken plek af
Every Minute Brewery want in Joburg is daar elke minuut 'n vliegtiug wat vlieg
Miskien Iets soos Hombre’s wat Spaans is vir brother. ‘n Lekker bier is almal se boet.
My Brewery se naam sou "floermoer" gewees het was jy dit drink gaan jy of op die floer opeindig of iemand moer….
Plesiervuur – bier en braai gaan mos saam soos lawaai en naai dit werk altyd kwaai!!
I, Akona not the rugby player Ndungane, would call my Craft Beer - TSEK (as in voetsek)
Ek sou my bier TROMPOPPIE noem. Want 2 trompoppies altyd beter as een, en 'n klomp saam is nog beter! Jy kan se ekt gistraand 'n paar trompoppies gevat, of 'n girl kan se syt 'n trompie gevat! Mens moet egter op jou hoede wees vir 'n staf na jy 'n klomp trompoppies deur gejaag het, dan word enige iets moontlik. Selfs 'n dubbel rondtomtalie-bollamakiesie…
‘Nipple Beer’ – For when your regular nipples are otherwise unavailable, suck on ours!
Die naam is "Bierplesier", want bier en plesier is tjommas
Hipster's Brew.
Want na die derde brew lyk enige goose "doable".
Flower Power motief op die labels.
Kondoom vas geplak aan die "bubble" onder op die bottel…..net om save te wees.
Kan geruil word met n' bankie.
hops and dreams. baie girly ek weet want ek is maar n girly girl.
Kadawer Maaier
Die beste naam vir alles.
Ek sal my bier Tokolosh Breweries noem, trou aan SA fokken heavy sneaky! Dit of Vishond Brewery, soos daai doos op discovery channel maar met meer boer in hom.
Genotgrot & pram Brouery.Dit is al wat jy mee besig gaan wees na 'n paar "drafts"
I would call it – "Brewfest Mchappy"
Commisioners Craft kan ook werk. Random thought
Vabond Verbrou (Pty) Ltd.
Watskuimjy-Blond Ale
Ek like hierdie een. Geluk Bierboks. Hou jou e-mail dop.
Die festival is kruip afstand van my huis Nomnomnom,… Ek moet juis vanaand 25L van my eie honey weiss bottel. En dan my Uber coffee en en choclate malt word more gebottel " in quarts nogal :-)
my brouery is "my Uber-OSIM brauery'
Osim blog!!
Die festival is kruip afstand van my huis Nomnomnom,… Ek moet juis vanaand 25L van my eie honey weiss bottel. En dan my Uber coffee en en choclate malt word more gebottel " in quarts nogal :-)
my brouery is "my Uber-OSIM brauery'
Osim blog!!
Skommel.
Bubbles Gold.
Vuil Uil.