Park Acoustics hierdie Sondag (score sommer tickets ook!)

As jy nie soos ons na Mieliepop Festival toe gaan nie en die naweek in Gauteng gaan sit en ballas bak, kan jy net sowel uitslaan by Park park acousticsAcoustics. Hulle het 'n fokken lekker line-up hierdie Sondag. Soos gewoonlik is dit lekker family vibe, so pak vir jou 'n bottel en 'n bersie in en kom geniet uitstkende musiek by een van die mees scenic plekke in Snortoria.

Hier is die line-up en so bietjie info oor die bands (hulle Facebroek pages en whatnot) en verder ondertoe gooi ons ook so paar foto's en 'n video van laaskeer se party.

Music Stage
11:00 Yo Grapes
12:00 Vana & the Oh so serious
13:00 Captain Stu
14:00 Napalma
15:00 Albert Frost
16:00 DJ Michael Lesar – Swing set

Sunset Comedy Stage
16:30 Nqoba Ncobo MC
16:45 Ariel Kegan
16:50 – 17:20 Melt Sieberhagen
17:25 – Nqoba Ncobo MC
17:30 – 17:35 Eureka Nkese
17:40-18:05 Deep Fried Man

Sun downers: die parkeerarea
Dit het nou al tradisie geword om sundowners te vat regs langs die parkeerarea by die hoogste punt op Fort Schanskop. Kry jou alie daar om 18:07 (dis nou wanneer die son begin tjaila) en aanskou een van die mooiste sonsondergangs in Pretroria. Vat so effens aan jouself. Of jou cherry se side-boob.

Prys:
R70.00 online -  www.ticketbreak.co.za
R80.00 by die hek
Kinders onder 6 jaar oud kom verniet in
R10 charge per kar by die monument se main ingang.

Score drie double tickets na hierdie week se Park Acoustics gig toe:
Al wat jy hoef te doen is om die volgende op Twitter te tune:
"Yo! @parkacoustics & @interwebsradio – please score me one of the 3 dbl tickets you're giving away to Park Acoustics this Sunday!"
Jy het kans tot 14:00 om jou Tweets in te kry. Interwebsradio en Parkacoustics sal dan drie random wenners kies en sommer op Twitter aankondig.

Laaskeer se gig ('n video opsomming waarvoor ons onsself 7/10 gee):

So paar foto's van laaskeer se gig (deur Henry Engelbrecht):

Dsc_6714

Dsc_8115

Dsc_7202

Dsc_8743

Dsc_6658

Dsc_9065

Dsc_8736

Dsc_9028

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in WKJ gigs, kompetisie. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

2 Comments

  1. einafok!
    Posted October 23, 2012 at 12:23 pm | Permalink

    Dis 'n piscool jol. Ek sal daar naby die biertent rondhang Sondag. 

  2. Prof. Bokdrol
    Posted October 24, 2012 at 4:28 am | Permalink

    Mmm…een van die dae rename hulle die event na "Sundowners en Sideboobs op Sondag" as julle so aangaan.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">