Nicole Meyer is die nuwe Liqui-Fruit girl

Julle sal vanaand vir Nicole Meyer op ETV en DSTV sien as Liqui-Fruit se nuwe model vir hulle nuwe TV ads. Sy volg in die voetspore van Lushano Kuhn, Tanya Eloff, Rue Essop en Tracey McGregor wat oor die dekades vir Liqui-Fruit se TV ads gesmeul het voor die kamera's.

Nicole is 21 jaar oud en model nou maar eers vir drie jaar lank. Jy mag haar dalk al in Sports Illustrated gesien het.

Die ouens het die regte keuse gemaak. Hierdie chick is warmer as 'n Ducati Desmosedici se kazozpyp na 'n trippie Kaapstad toe teen full blast (waar sy toevallig vandaan kom). Sy gee vir Mila Kunis 'n run vir haar zak. Judge maar vir jouself: Lekker woestyn oasis vibes en fruit fantasies.

nicole meyer

nicole meyer1

nicole meyer2

nicole meyer 3

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in tv ad. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

16 Comments

  1. Belhammel
    Posted October 29, 2012 at 3:33 pm | Permalink

    Bring maar die fokken sappies. Mens kan dit mos mix met vodka.

  2. Evert
    Posted October 29, 2012 at 3:35 pm | Permalink

    Al die pad uit Brackenfell uit, waar die honde twee/twee in die straat afstap, want hulle is bang die kinders byt hulle.

  3. Dirk Diggler Diktros
    Posted October 29, 2012 at 3:54 pm | Permalink

    lekker lank en lenig…..soos in daar in die lang riete waar die GROOT parras bly.  Sal uitcheck en skommel – gewriggie op ys  in antisipasie.  Buurvrou op hold.  DDD

  4. Die Vrotkol
    Posted October 29, 2012 at 4:09 pm | Permalink

    SJoe ….

  5. Hennie
    Posted October 29, 2012 at 5:27 pm | Permalink

    Ek sal laaik om haar oor te nooi vir ‘n bedbraai!

  6. Prof. Bokdrol
    Posted October 29, 2012 at 5:51 pm | Permalink

    Uiteindelik toe om 17:36 op eTV, om presies te wees…en thanks vir fokkol dat julle my deur 5 minute van The Young and the Restless laat sit het sodat ek die ad nie dalk mis nie. Gods, ek het vergeet hoe breindood daai kak is (The Young and the Restless, nie LiquiFruit ads nie.) Inteendeel, Nicole Meyer is so fokken hot ek sweer sy sal vir Nataniël "restless" maak. Kan mens jou PVR stel om die kak tussenin op eTV te skip en net die LiquiFruit ads te record?

  7. griffin
    Posted October 29, 2012 at 5:56 pm | Permalink

    Dis nou op Watkykjy ge-update op die post. Kap ‘n dratie.

  8. Prof. Bokdrol
    Posted October 29, 2012 at 6:36 pm | Permalink

    Sopas teruggekom van dratie kap en rewind net gou my PVR vir die tweede rondte – o wag, daar's die ad nou op WKJ ge-update! Dank fok daar's nie snippets van The Young & the Restless tussenin nie. Fok wag, ek voel alweer rusteloos…

  9. johan
    Posted October 29, 2012 at 6:47 pm | Permalink

    Sy het n paar nice lippe !

  10. Joster
    Posted October 30, 2012 at 9:59 am | Permalink

    Fok sy is lekker, wat bemark hulle?

  11. Belhammel
    Posted October 30, 2012 at 11:15 am | Permalink

    Sap Joster, Sap!!!  Kak wat jy by jou brannewyn kan gooi.

  12. Lucky Luke
    Posted October 30, 2012 at 11:41 am | Permalink

    Lekker Perky tits!!  

  13. Dirk Diggler Diktros
    Posted October 30, 2012 at 4:00 pm | Permalink

    Johan, jy's reg, sy het lekker lippe, en n mooi mond ook!!  DDD

  14. #1 Pisscatt
    Posted October 30, 2012 at 4:07 pm | Permalink

    O my fok !!  Sys darm te pragtag…. fok ek drink sommer nou my brannas saam liekwiefroet !

  15. Olewapper
    Posted October 31, 2012 at 8:20 am | Permalink

    Vir fok se sake nou is ek darem maar vir jou jags sappie meisie

  16. Hot Lips
    Posted November 5, 2012 at 3:22 pm | Permalink

    Dagse manne
    Ja nee die kind is mooi en die lippies al te fraai nou picture dit manne. In die ad suig sy met daai mooi lippies aan n stywe piesang en ver in die agtergrond hoor die song verbode vrugte dan draai die se kind om en daai stewiige vars vy is in jou gesig……….o jirre van julle is seker nou al vegetaries……………..
    DDD ek is bly om te hoor jy en buurvrou gaan nog goed aan……… pak haar vol vrugte slaai my maat.
     
    Lekker Zaber en vir die single mans ……………………..draar trek
    oor en uit

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">