Jis Griff
Check die zef bliksem wat ek hier in Perth by Bunnings (‘n moer groot hardeware winkel) raakgeloop het.
Groete
Maseboklam
Fokkit! Lyk nie zef nie, mar die ding se kak rook het my amper dood gehad! Hy laat bome vrek soos hy verby hulle ry! Hy is beslis die oorsaak van die moerse gat in die osoon laag. Fok die global waming!
Jaco
Foto van n woeste nommerplaat – mooi afgeneem in traffic hier in Kuip Town
Palatzo
Grif,
Die ou scheme hys 'n fokken tiger. Hyt seker 'n klein piel.
Shot,
Stef
Hallo Griff!
Gespot in PTA.
Groete
Danie
Die faktap "monster" in Alberton gespot, bietjie ver voor my gewees. Kon hom nie inhaal nie! Grap net, was bang die ou poes my dalk. Shot! Deon.
Goeie middag Griffin
Ek het die gevaar gesien in Potch terwyl ek daar was vir Aardklop
Groete
Corian
Hi Griff,
Ek het hierdie kar Sondag afgeneem in Waverley, PTA, net na hy uit die kerk uit gery het. Ek like die complete ignorance en die WKJ nommerplaat. Ek het gedink jy sal ook.
Cheers,
Christiaan
Yes Griff,
Check dit uit in century city in canala walk my bru!!!! Iemand moes haas bevat en bevoel het! Die vraag is, hoekom het winkel poppe nipple stands?
Zefflou
Randfontein shopping trolley2, die ou is chommies met daai rooi Toyota night rider… En julle moet sy nissan 1400 sien… Ook so fokken moerse druk vlerkie agter op.
Barend

















4 Comments
Se daai sticker "Jesus is nou hie" of "Jesus is nerens"?
Bleddie hel. Daai Camry wen. Klaar.
Ek hou veral van die fyner details soos die stickers op sy deure wat al sy racing 'sponsors' aandui.
Fok, die ou wat langs my bly plak sulke stickers op sy Golf.
Hoekom wil jy so iets doen? Sal nooit verstaan nie.
want Evert, daar is baie heavy zef poes dom fokkers op die aarde pappie, en hulle laaik stickers en fake carbon fibre kak kwaai… poes jy buurman hard, soms kom hulle reg