Jagermeister wenners!

In Aankondigings deur griffinRek jou bek

Geluk aan Lanese en Chris. Julle score elkeen ‘n bottel Jagermeister vir julle foto’s wat julle ingestuur het. Julle details is deurgestuur na die mense by Jagermeister. As hulle dalk per ongeluk iets ekstra by julle prys ingooi, wees so gaaf om weer ‘n foto te stuur.

You never know…

Onthou, jy kan nog daai next level Smeg fridge wen, so check hierdie site uit en looi jou foto’s daar.

DSC00181

Jaegie 2

Jaegie 5

Jaegie 4

Jaegie 1

Deel met jou tjommies!

    griffinJagermeister wenners!

    Gooi Comment